TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Landbou
Statistieke, inligting en navorsing
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
FASILITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou het 'n groot aantal infopaks (inligtingsblaaie) saamgestel wat bondige inligting oor 'n baie wye reeks landboukundige onderwerpe verskaf.
Elkeen van die 94 infopaks is in Afrikaans, Engels en Xhosa beskikbaar, en is in maklik verstaanbare taal geskryf. Alhoewel hulle hoofsaaklik op beginnerboere afgestem is, mag ervare boere hulle ook nuttig vind. Illustrasies word deurgaans gebruik om die verstaanbaarheid van die inligting te verhoog.
Diere: Siektes
Diere: Voeding
Diere: Bestuur
Diere: Spesies
Gewasse: Groente
Gewasse: Ander
Verbouing van vrugte
Besproeiing
Meganisering
Grond
Bome
VOORSKRIFTE:
Tel: 021 887 0985
VERSKAF BY:
Kantoor van die Wes-Kaapse Departement van Landbou
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
PRYS:
Al die inligtingspakkies is vryelik op die Elsenburg webwerf beskikbaar.
Die kleurskyfies vir elke inligtingspakkie wat by aanbiedings gebruik kan word, kan afsonderlik teen die volgende pryse gekoop word:
Klein (10 skyfies of minder) - R100,00
Middelslag (11-25 skyfies) - R170,00
Groot (26 of meer skyfies) - R240,00
Teen die pryse wat hier genoem word, sal u AL die skyfies van 'n bepaalde inligtingspakkie kan koop. Dit wil sê dat 'n inligtingspakkie met 8 skyfies vir u altesaam R100 sal kos, terwyl 'n inligtingspakkie met 20 skyfies vir u R170 sal kos. Die koste vir aflewering is nie by die prys ingesluit nie.
VERWANTE INLIGTING
Agri-Outlook: Aanlyn-inligting oor landbou in die Wes-Kaap (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 11 Mei 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
