C. MENSLIKE HULPBRONBESTUUR
Oudit van Poste
Naam van organisasie: ... Distrikskantoor: ...
Standplaas van kantoor / dienspunt / sateliet diens / fasiliteit Posklas1 Ras (K, A, W, As, I)2 Geslag Registrasie nr. in terme van Wet3 Bevestiging van registrasie4 Pos word gebruik as B, S, V5 Finansiering van pos
Area(s)/plek waar personeellid aangewend word (dui asb naam van voorstad / informele standplaas aan)6 Salaris per jaar R
Befonds deur Dept. Nie befonds
Kolom 2: Dis is nie nodig om name van personeel aan te dui nie. Nommer die poste, bv. MW 1, Versorger 1, ens. Die Departement wil graag weet hoeveel poste u beskikbaar het in u werksarea om te bepaal of die vlakke van dienslewering voldoende is. 2Kolom 3: Dui aan die rassegroep - verwys na die Riglyne 3Kolom 5: Dui aan of die personeellid moet registreer in terme van wetgewing bv. Maatskaplike werkers, verpleegpersoneel, en bevestig deur die registrasienommer in te skryf4Kolom 6: Bevestig dat registrasie vir hierdie finansiele jaar betaal is deur die kwitansienommer te gee 5Kolom 7: Dui aan of die pos as 'n bestuurspos (B) gebruik word, vir supervisie (S) of vir veldwerk (V) 6Kolom 9: Dui aan waar die personeellid aangewend word: standplaas van fasiliteit, areas waar die persoon werk, ens.
bladsy 23
