






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES |GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Publikasies > Openbare Inligting > S > Studentegids oor Finansiering - NSGHS &gt Inleiding

Inleiding



Studente wat hulle eie studies moet finansier het beperkte keuses, soos private lenings van banke, deeltydse indiensneming, bystand van familielede en, vir die paar gelukkiges, beurse.

Vir di wat akademies verdienstelik en geldelik behoeftig is, is daar nog 'n opsie: Die NSGHS (Nasionale Studente Geldelike Hulpskema) bied 'n unieke geleentheid om 'n lening te kry, waarvan 'n deel in 'n beurs omskep kan word.

Die skema hanteer ook 'n aantal lenings of beursskemas namens ander organisasies en liggame, soos die Departement van Arbeid. Kry meer inligting oor die opsies by die Finansile Hulpburo van die universiteit of technikon waar jy beplan om te studeer of waar jy jou laat inskryf het.

Wat is die NSGHS?

Die Nasionale Studente Geldelike Hulpskema (NSGHS) is 'n lenings- en beursskema kragtens Wet 56 van 1999 en word gefinansier deur die Nasionale Departement van Onderwys.


Hoe pas TOFSA it?

TOFSA, wat in 1991 gestig is, het die Nasionale Studente Geldelike Hulpskema van die stigting daarvan in 1996 bestuur en administreer. Wet 56 van 1999 het TOFSA in Julie 2000 omskep in 'n statutre liggaam, genaamd die NSGHS.


INHOUD | Volgende Afdeling >


INHOUD: Studentegids oor Finansiering - NSGHS

* Inleiding
* Hoe, Wat, Wanneer, Waar ...
* Die Terugbetaling van die Lening
* 10 Dinge wat jy oor die NSGHS Moet Weet
* Meer Inligting





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 9 Februarie 2005 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





