Opgawe vir inkomste uit beleggings, eiendomsreg en tantièmes
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Hierdie opgawe moet ingevul word vir:
rente en dividende uit eiendomstrusts wat ontvang is of opgeloop het buitelandse dividende wat ontvang is of opgeloop het ander plaaslike dividende wat ontvang is of opgeloop het bruto rente wat as huurder betaal is of as agent namens 'n ander persoon vir die beskrewe eiendom ingevorder is gelde wat vir gebruiksreg op die eiendom betaal is tantièmes of fooie wat betaal is vir die gebruik van 'n patent, ontwerp, handelsmerk of kopiereg of vir die oordra van kennis wat met die gebruik van die patent verband hou.
Let wel: Hierdie opgawe is deel van IB 3: Opgawe vir algemene inligting.
Bo
Stappe om te volg
Vul die vorm IT 3: Opgawe vir algemene inligting en die eerste kopie van die IT 3 in.
Gee die opgawe by die plaaslike SAID-kantoor in.
Bo
Regsraamwerk
Inkomstebelastingwet, 1962
Bo
Diensstandaard
Daar is geen vasgestelde tydsduur nie.
Bo
Koste
Die diens is gratis.
Bo
Vorms om in te vul
Opgawe vir algemene inligting, IT3
Opgawe van inkomste uit eiendom, beleggings, rente en tantièmes, IB3
Bo
Kontakbesonderhede
