Aansoek om 'n beslote korporasie te herstel
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Indien 'n beslote korporasie gederegistreer is, kan aansoek gedoen word om dit te herstel, mits die vereiste prosedures nagekom word:
n Bedrag van R150 moet teen die klantkode inbetaal word, en sal van die kliënt se rekening afgetrek word nadat die vorm ingedien is.
Bo
Stappe om te volg
Dien 'n beëdigde verklaring in waarin enige belanghebbende persoon redes vir die aansoek om herstel van die BK verstrek. Hierdie verklaring moet deur 'n kommissaris van ede gestempel en onderteken wees.
Indien die beslote korporasie enige vaste eiendom besit het, moet skriftelike bevestiging van sowel die Departement van Openbare Werke asby die Nasionale Tesourie verkry word dat hulle geen beswaar teen die herstel van die BK het nie.
Sodanige voorneme moet in die plaaslike koerante geadverteer word om vas te stel wat die publiek se belang by die herstel van die BK sou wees.
Indien enige beswaar teen die voorgenome herstel ingedien word, moet die Registrateur van Maatskappye binne 30 dae sedert deregistrasie daarvan in kennis gestel word.
Bo
Regsraamwerk
Wet op Beslote Korporasies, 1984 , Artikel 26
Bo
Diensstandaard
Dit kan 30 tot 40 dae neem om 'n beslote korporasie te herstel.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
