Aansoek om 'n beslote korporasie se naam, of die vertaalde of verkorte vorm daarvan te reserveer
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Die beslote korporasie is 'n eenvoudiger en meer buigsame ondernemingsentiteit as 'n maatskappy. Dis ideaal vir klein ondernemings. Die bestuurs- en administratiewe vereistes vir 'n BK is minder formeel as vir 'n maatskappy.
Die voorgestelde naam van die BK moet eers nagegaan word voordat dit goedgekeur of afgewys mag word. Die Registrasiekantoor vir Beslote Korporasies sal in 'n bevestigingsbrief, wat per pos of e-pos gestuur sal word, aandui of die naam gereserveer of afgewys is.
Die goedgekeurde, gereserveerde naam bly twee maande lank geldig.
Bo
Stappe om te volg
Daar sal soektogte gedoen word om seker te maak die naam nie onvanpas, soortgelyk aan 'n ander, verbode of aanstootlik is nie.
Bo
Regsraamwerk
Wet op Beslote Korporasies, 1984
Wet op Besigheidsname, 1960
Bo
Diensstandaard
Reservering van die voorgestelde naam kan drie tot vyf dae neem.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
