Aansoek om in jou nuwe kiesersdistrik te herregistreer
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Geregistreerde kiesers wat verhuis het, moet in hulle nuwe kiesafdeling herregistreer. Dit sal jou in staat stel om te stem in die kiesafdeling waar jy woon. Jy kan by jou plaaslike kantoor van die Onafhanklike Verkiesingskommissie registreer, of tydens die openbare geleenthede vir registrasie as kieser wat deur die OVK afgekondig word.
Bo
Stappe om te volg
Kontak die OVK tolvry by 0800 11 8000 en verstrek jou nuwe fisiese adres.
Die OVK sal jou dan na die regte registrasiekantoor verwys.
Toon jou identiteitsdokument met doe 13-syfer-staafkode by die registrasiekantoor.
Vul die aansoekvorm wat by die registrasiekantoor aan jou uitgereik word, in.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Jy sal onmiddellik geregistreer word.
Bo
Koste
Hierdie diens is gratis.
Bo
Vorms om in te vul
Vorms is by die registrasiekantoor te kry.
Bo
Kontakbesonderhede
