Aansoek om die hernuwing of kansellasie van registrasie van veevoedsel of troeteldierkos
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Alle veevoedsel of troeteldierkos wat in Suid-Afrika ingevoer, vervaardig, geproduseer of verkoop word, moet geregistreer wees by die registrateur van Wet 36 van 1947.
Hernuwing van registrasie sal toegestaan word indien, gedurende die tydperk van registrasie of hernuwing van registrasie.
die samestelling van die betrokke dierevoer nie sal afwyk van die geregistreerde samestelling nie die besonderhede en bewoording wat vir die etiket of houer goedgekeur is nie verander sal word tensy die registrateur vooraf skriftelik toestemming daarvoor gegee het nie daar aan die voorwaardes wat tydens registrasie uiteengesit is, voldoen word die betrokke registrasie mag nie oorgedra word nie die grootte van die sak of houer waarin dit verpak word, mag slegs verander word indien die registrateur vooraf skriftelik toestemming daarvoor gegee het.
Die kantoor van die registrateur stuur jaarliks briewe oor hernuwing saam met die aansoekvorms aan alle registrasiehouers.
Bo
Stappe om te volg
Hernuwings:
vul die aansoekvorm in triplikaat en in drukskrif in, en gebruik slegs hoofletters dien die aansoek by die registrateur van Wet 36 van 1947 in die hernuwingsperiode is 1 Julie tot 30 September.
Kansellasies:
vul vorm B in triplikaat en in drukskrif in, en gebruik slegs hoofletters dien die oorspronklike registrasiesertifikaat in.
Besonderhede van die aansoeker:
vul vorm C in en handig dit saam met vorm A in.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Hernuwing word gedoen sodra betaling ontvang word.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
