Aansoek om hernuwing of kansellasie van die registrasie van 'n landboumiddel
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Alle landboumiddels wat na Suid-Afrika ingevoer, of in Suid-Afrika vervaardig, geproduseer of verkoop word, moet by die Registrateur: Wet 36 van 1947 geregistreer wees.
Die kantoor van die Registrateur stuur jaarliks hernuwingsbriewe en aansoekvorms aan alle registrasiehouers.
Bo
Stappe om te volg
Hernuwings:
vul die aansoekvorm in drievoud en in drukskrif in: gebruik slegs hoofletters dien die aansoek by die Registrateur: Wet 36 van 1947 in die sperdatum vir hernuwings is 30 Junie.
Kansellasies:
vul Vorm B in drievoud in en in drukskrif in:gebruik slegs hoofletters dien die oorspronklike registrasiesertifikaat in.
Besonderhede van aansoeker:
vul Vorm C in om die registrateur se register met kontakbesonderhede op datum te bring.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Sodra die fooi betaal is, word die hernuwing gedoen.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Die kantoor van die Registrateur stuur jaarliks hernuwingsbriewe en aansoekvorms aan alle registrasiehouers.
Bo
Kontakbesonderhede
