Aansoek om hernuwing of kansellasie van registrasie van misstowwe
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Alle misstowwe wat in Suid-Afrika ingevoer, vervaardig, geproduseer of verkoop word, moet geregistreer wees by die registrateur van Wet 36 van 1947.
Hernuwing van registrasie sal slegs toegestaan word indien, gedurende die tydperk van registrasie:
die samestelling van die kunsmis nie van die geregistreerde samestelling afwyk nie daar voldoen word aan die voorwaardes wat by registrasie uiteengesit is die registrasie nie oorgedra word nie die gegewens en bewoording op die etiket of die houermag nie verander word tensy die registrateur vooraf skriftelik daarvoor toestemming gegee het nie die grootte van die sak of houer nie verander word tensy die registrateur vooraf skriftelik daarvoor toestemming gegee het nie.
Die kantoor van die registrateur stuur jaarliks hernuwingsbriewe met die nodige vorms aan alle registrasiehouers.
Bo
Stappe om te volg
Hernuwings:
vul die aansoekvorm in triplikaat en in drukskrif in, en gebruik slegs hoofletters dien die aansoek by die registrateur van Wet 36 van 1947 in die hernuwingsperiode strek van 1 Oktober tot 30 Desember.
Kansellasies:
vul vorm B in triplikaat en in drukskrif in, en gebruik slegs hoofletters dien die oorspronklike registrasiesertifikaat in.
Besonderhede van die aansoeker:
vul vorm C in en handig dit saam met vorm A in.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Hernuwing word gedoen sodra betaling ontvang word.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
