Aansoek om hernuwing van goedkeuring van 'n dier vir die opvang van semen
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing n Persoon wat 'n sertifikaat van goedkeuring van 'n dier as semenskenker het, mag by die Registrateur van Diereverbetering aansoek doen om hernuwing van die registrasie.
Bo
Stappe om te volg
Laai die elektroniese aansoekvorm af en vul dit in drukskrif in: gebruik slegs hoofletters. Jy kan die vorm ook word by die Registrateur van Diereverbetering aanvra.
n Veearts moet sertifiseer dat die dier aanvaar is ten opsigte van:
sy algemene gesondheid die afwesigheid van siekte die gehalte van sy semen.
Aansoeke moet die Registrateur nie later nie as 30 dae voor die vervaldatum bereik. As 'n aansoek binne 90 dae na die vervaldatum ontvang word, moet die bykomende voorgeskrewe fooie betaal word.
Maak tjeks en posorders uit aan: Die Direkteur-generaal: Landbou.
Bankbesonderhede:
Rekeningnommer: 011219556
Takkode: 000845/010845
Dien aansoeke in by:
Die Registrateur van Diereverbetering
Privaatsak X138
Pretoria
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Hernuwing van die registrasie kan binne 30 dae toegestaan word.
Bo
Koste
Hierdie diens is gratis.
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
