Aansoek om 'n permit vir 'n familielid
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing n Permit vir 'n familielid word uitgereik aan 'n buitelander wat lid is van die naaste familie van 'n Suid-Afrikaanse burger of inwoner. So 'n burger of inwoner moet die voorgeskrewe finansiële versekering bied. 'n Permit vir 'n familielid is hoogstens twee jaar lank geldig.
Bo
Stappe om te volg
Jy moet bewys dat jy nabye familie van die burger of inwoner wat vir jou borg staan is.
Dien 'n sertifikaat van 'n geoktrooieerde rekenmeester in, of stawende dokumente wat bewys dat die borg finansieel in staat is om jou te onderhou of dat jy en jou borg gesamentlik is staat is om jou te onderhou. Die borgskap moet minstens R5 000 per maand per persoon wees vir die duur van jou besoek .
Jy kan gevra word om een of meer van die volgende dokumente te toon:
n Geldige visum mediese sertifikate vir die aansoeker en al die familielede wat hom of haar vergesel onverkorte geboortesertifikaat wat vaderskap bewys, indien van toepassing huweliksertifikaat bewys van lewensverhouding indien getroud, geskei of deur die dood agtergelaat bewys van aanneming n Polisieklaringsertifikaat, as jy 21 jaar oud of ouer is, van elke land waarin jy vir een jaar of langer gewoon het n Mediese en radiologiese verslag vir elke aansoeker
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Dit neem hoogstens 30 dae om hierdie diens te lewer.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
