Aansoek om goedkeuring en registrasie van veeartsenykundige uitvoerfasiliteite
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Diere of diereprodukte mag slegs uitgevoer word indien hulle afkomstig is van 'n perseel wat aan internasionale standaarde of aan die wetgewing van die land van invoer voldoen. Hierdie perseel kan 'n goedgekeurde abattoir, sentrum vir kunsmatige inseminasie, versamelsentrum, plaas, voerperseel, voedselverwerkingsfabriek, voedselbergingsperseel, ensovoorts wees.
Bo
Stappe om te volg
Kontak jou naaste provinsiale staatsveearts om aansoek te doen om 'n inspeksie vir uitvoerregistrasie.
n Provinsiale staatsveearts sal die fasiliteit inspekteer.
Die inspeksieverslag sal vir goedkeuring aan die Departement van Landbou gestuur word saam met die motivering van die staatsveearts en 'n finale aanbeveling.
As dit goedgekeur word, word die fasiliteit geregistreer en 'n uitvoerregistrasiesertifikaat word uitgereik.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Die tydsduur vir die afhandeling van registrasie wissel van provinsie tot provinsie.
Bo
Koste
Die koste hang van die provinsie af.
Bo
Vorms om in te vul
Die vorms in nie aanlyn beskikbaar nie, kontak jou naaste provinsiale staatsveearts af die Nasionale Departement van landbou.
Bo
Kontakbesonderhede
