Aansoek om registrasie as invoeragent van dierlike genetiese materiaal
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing n Invoeragent met 'n permit vir die invoer van genetiese materiaal wat van van diere afkomstig is, moet by die Registrateur: Diereverbetering geregistreer wees voordat hy of sy genetiese materiaal van dierlike oorsprong, soos embrio's, eierselle of semen, na Suid-Afrika mag invoer.
n Invoeragent moet aan die volgende vereistes voldoen:
die fasiliteit moet al die voorgeskrewe toerusting vir die hantering van dierlike genetiese materiaal besit die laboratorium en doeaneklaringsfasiliteit moet aan die minimum voorgeskrewe standaarde voldoen die werknemers moet vaardig wees met die hantering van semen.
Bo
Stappe om te volg
Laai die aansoekvorm af en vul dit volledig in tweevoud in. Jy kan die vorm ook by die Registrateur: Diereverbetering aanvra.
Onvolledige aansoeke sal aan die aansoeker terugbesorg word.
Laat die aansoek waarmerk deur 'n veearts wat deur die Suid-Afrikaanse Veeartseny-owerheid daartoe gemagtig is.
Dien die juiste fooi saam met elke aansoek in.
Maak tjeks en posorders uit aan: Direkteur-generaal: Landbou.
Bankbesonderhede:
Rekeningnommer: 011219556
Takkode: 000845/010845
Dien aansoeke in by:
Die Registrateur: Diereverbetering
Privaatsak X138
Pretoria
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Dit kan 30 dae neem om die aansoek te verwerk.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
