






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES |GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Publikasies > Openbare Inligting > K &gt Krediet en Lenings

Krediet en Lenings



2004

Verbruiker Billike Verhandeling (Department of Economic Development and Tourism, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)

OUTEUR: Cape Gateway



OPSOMMING

Die meeste mense het een of ander vorm van krediet of lening. Krediet is handig want dit laat jou toe om iets te koop wanneer jy dit nodig het. Daar is talle regulasies en beskermingsmaatrels wat sorg dat krediteure en leners jou nie uitbuit nie. Die beste beskerming is egter om seker te maak dat jy weet wat jou regte en verpligtinge is.



INHOUD:

* Wat Is Krediet? Wat Is 'n Lening?
* Wat Is 'n Kredietooreenkoms?
* Wat is Mikro-Finansiering?
* Wat Is 'n Kredietprofiel? En Wat Is 'n Swartlys?
* Wanneer kan die Krediteur my Goedere Herinbesitneen?
* Handige Terminologie





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Verbruikersklagtes (Diens)
* Verbruikersadvieskantore (Fasiliteitkategorie)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2004 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





