TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Openbare Inligting
D 
Die Stig van Verskillende Toerisme-ondernemings
Die Stig van Verskillende Toerisme-ondernemings
OPSOMMING
As 'n uittreksel uit die publikasie "Die Fasilitering van Entrepreneurskap in Toerisme", is die doel met dié gids om toerisme-entrepreneurs te help om nuwe besighede in die toerismesektor te stig. Dit sluit inligting in oor hoe om kennis op te doen oor die verskillende sakeregulasies en seker te maak dat jou onderneming daaraan voldoen.
INHOUD:
Hoe om 'n Restaurant, Eetplek of Taverne op die Been te Bring
Hoe om met 'n Bed- en Ontbytplek of Gastehuis te Begin
Hoe om 'n Toergidsdiens op die Been te Bring
Hoe om 'n Toeroperateursonderneming te Stig
VERWANTE INLIGTING
Besigheidslisensies (Diens)
Aansoeke om Toerismepadaanwysings (Diens)
Dranklisensie-aansoeke (Diens)
Registrasie as Toergids (Diens)
Aansoeke om Openbare Bedryfslisensies (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Maart 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
