






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES |GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Publikasies > Openbare Inligting > A &gt Regte en Verantwoordelikhede van Ouers - 'n Staatskool-beleidsgids

Regte en Verantwoordelikhede van Ouers - 'n Staatskool-beleidsgids



1 Junie 2002

Departement van Onderwys (The Government of South Africa)

OUTEUR: Departement van Onderwys



OPSOMMING

Vrae wat ouers die meeste oor die onderrig van hulle skoolgaande kinders vra - Die Wet op Suid-Afrikaanse Skole van 1996 vereis dat alle kinders tussen die ouderdomme van sewe en 15 moet skoolgaan. Ouers en voogde moet seker maak dat alle leerders van di ouderdom by 'n skool ingeskryf is. As 'n ouer begin jou verhouding met die skool die dag wat jy besluit om jou kind by 'n sekere skool in te skryf. Die verhouding word bepaal deur 'n stel regte en verantwoordelikhede teenoor die skool.



INHOUD:

* Jou Kind se Toelating tot 'n Skool
* Skoolgeld
* Bestuur
* Taal van Leer en Onderrig
* Jy het die Volgende Verantwoordelikhede as 'n Ouer
* Kontakinligting





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Toetsing vir Skoolgereedheid (Diens)
* Toelating tot Skole (Diens)
* Die 'Vind-'n-skool'-soekfasiliteit (Diens)
* Skoolbeheerrade (SBR're) (Openbare Inligting)
* Dissipline in Skole (Openbare Inligting)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 5 September 2005 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





