TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Wetsontwerpe
Lêertipe: pdf
Die wetsontwerp bewillig bedrae geld vir die finansiële behoeftes van Wes-Kaapse Provinsiale Regering in die boekjaar wat op 1 April 2004 'n aanvang neem en op 31 Maart 2005 eindig. 
Wysigingswetsontwerp op die Wet op die Provinsiale Ontwikkelingsraad
Om die Wet op die Provinsiale Ontwikkelingsraad, 1966, te wysig; om ''Law'' in die Engelse teks deur ''Act'' te vervang; om voorsiening te maak vir wysigings in die woordomskrywings; om voorsiening te maak vir 'n nuwe vorm van samestelling van die Raad; om die werksaamhede van die Raad te heromskryf; om voorsiening te maak vir die aanstelling en verantwoordelikhede van 'n bestuurskomitee om die Raad te dien; om voorsiening te maak vir die aanstelling van 'n hoof uitvoerende beampte van die Raad; om kennis te neem van die vereistes van dieWet op Openbare Finansiële Bestuur, 1999, om bepalings wat die Raad verpligom 'n grondwet te hê te herroep; en om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee in verband staan. 
NASIONALE WETSONTWERPE
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 July 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
