TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Wetsontwerpe
Die oogmerk van die Wetsontwerp is om uitvoering te gee aan die Tweede Verslag van die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, gedateer 7 Desember 2001, naamlik dat sekere ongemagtigde uitgawes wat deur die Ouditeur-generaal gerapporteer is in die Verslag oor die Rekeninge van die Provinsiale Administrasie van die Wes-Kaap vir die 1999/2000 boekjaar, gemagtig word as 'n direkte las teen die Provinsiale Inkomstefonds. 
Wes-Kaapse Wysigingswetsontwerp op Beplanning en Ontwikkeling
Hierdie wet vestig 'n ontwikkelingsbeplanningstelsel vir die Wes-Kaap en ontwikkel raamwerke en standaarde vir ontwikkelingsbeplanning op munisipale en provinsiale vlak, met inbegrip van omgewingsbewaring en die bestuur van grondontwikkeling. Dit het ook te make met die herstel van grondregte en grondbesit. 
NASIONALE WETSONTWERPE
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 30 March 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
