TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Wetsontwerpe
Die oogmerk van die Wetsontwerp is om uitvoering te gee aan die Derde en Vierde Verslae van die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, gedateer 2 Oktober 2000 en 30 Oktober 2000 onderskeidelik, naamlik dat sekere ongemagtigde uitgawes wat deur die Ouditeur-generaal gerapporteer is in verskeie Verslae oor die Rekeninge van die Provinsiale Administrasie van die Wes-Kaap vir 1996/1997, 1997/1998 en 1998/1999 boekjare gemagtig word as 'n direkte las teen die Provinsiale Inkomstefonds. 
Die oogmerk van die Wetsontwerp is om uitvoering te gee aan die Verslag van die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, gedateer 22 Oktober 1999, naamlik dat bepaalde ongemagtigde uitgawes wat deur die Ouditeur-Generaal gerapporteer is in die Verslag oor die Rekenings van die Provinsiale Administrasie van die Wes-Kaap vir 1996/97 gemagtig word as 'n direkte las teen die Provinsiale Inkomstefonds. 
Die oogmerk van die Wetsontwerp is om uitvoering te gee aan die Eerste en Tweede Verslag van die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, gedateer 9 Junie 2000 en 10 Julie 2000 onderskeidelik, naamlik dat bepaalde ongemagtigde uitgawes wat deur die Ouditeur-Generaal gerapporteer is in verskeie Verslae oor die Rekenings van die Provinsiale Administrasie van die Wes-Kaap vir die 1997/1998 en 1998/1999 boekjare gemagtig word. 
NASIONALE WETSONTWERPE
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 30 March 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
