TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Riglyne, Handleidings en Voorskrifte
B 
Die Bestuur van 'n Kleinsake-Onderneming : Beheer Jou Finansies
Die Bestuur van 'n Kleinsake-Onderneming : Beheer Jou Finansies
Boekhouding
Wat is Boekhouding?
Wat is Steundokumente en Kwitansies?
Hoe Lank Moet Boek Gehou Word?
Gebrek aan Boekhouding
Watter Aantekeninge moet in 'n Basiese Boekhoustelsel Gemaak Word?
Wat is Boekhouding?
Sake- of Verkopersaantekeninge met besonderhede oor alle boekhousake
Rekenaardrukstukke
Tabelle en kodes van rekeninge, rekening-instruksiehandleidings en stelsel- en programdokumentasie, wat die boekhoudingstelsel beskryf wat deur die onderneming of verkoper gebruik word.
Wat is Steundokumente en Kwitansies?
Aantekening moet gehou word van alle goedere en dienste wat aan of deur die onderneming verskaf is. Daar moet genoeg besonderhede wees om die Ontvanger van Inkomste in staat te stel om maklik die goedere of dienste en die verskaffers of hulle agente uit te ken.
Watter tipe dokumentasie kan gehou word?
Fakture
Belastingfakture
Kredietnotas
Debietnotas
Rekenings
Bankstate
Kassierstrokies
Kwitansies
Depositostrokies
Betaalde tjeks
Voorraadopgawes
Enige ander dokumente wat transaksies verifieer of inskrywings in enige boek of rekening
Lys van krediteure en debiteure vir 'n minimum van vyf jaar
Dokumentêre bewyse wat aanvaarbaar is vir die Ontvanger van Inkomste wat die verkoper se reg bevestig om die nul-koers toe te pas op die verskaffing van goedere of dienste.
Alle aantekeninge wat verband hou met goedere wat ingevoer word.
Hoe Lank Moet Bewyse Gehou Word?
Aantekeninge in boekvorm moet 'n minimum van vyf jaar vanaf die datum van die laaste inskrywing in die boek gehou word.
Bewyse wat nie in boekvorm gehou word nie, soos dokumente en kwitansies, moet 'n minimum van vyf jaar gehou word van die datum van die afhandeling van die transaksie, daad of operasie waarmee dit verband hou.
Gebrek aan Boekhouding
Dit is 'n oortreding van die Wet op BTW om nie boek of aantekeninge soos aangedui te hou nie. Dit kan 'n boete of moontlik 'n boete en tronkstraf tot gevolg hê.
Watter Dokumente word in 'n Basiese Boekhoustelsel gehou?
Brondokumente
Joernale
Kasboeke
Kleinkasboeke
Aankoopjoernale 6
Debiteurjoernale
Salarisse en Lone
Algemene lêer
Proefbalans
Inkomstestaat
Kontantvloeistaat
Balansstaat
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 20 November 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
