TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Openbare Inligting
Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind &gt Wat gebeur as Onderhoud nie Betaal word nie?
Wat gebeur as Onderhoud nie Betaal word nie?
As onderhoud nie betaal word nie, ly die kinders, en mag hulle:
dalk nie genoeg kos hê nie;
dalk nie die dokter kan besoek as hulle siek is nie;
as skoolgeld nie betaal word nie, kan hulle dalk nie skoolgaan nie.
Soms moet die ouer by wie die kinders woon dalk gaan werk om geld te verdien en kan hy of sy moontlik nie altyd kindersorg of toesig vir die kinders voorsien nie.
INHOUD
Vorige Afdeling
Volgende Afdeling
INHOUD: Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind
Onderhoud is in die Belang van jou Kind
Wie het die Plig om te Onderhou?
Wat is die Onderhoudstelsel?
Hoekom moet Onderhoud Betaal word?
Hoe word Onderhoud Betaal?
Moet ek steeds Onderhoud Betaal as ? ?
Wat gebeur as die Ouers ander Kinders het?
Hoe word die Onderhoudbedrag Bereken?
Wat gebeur as Onderhoud nie Betaal word nie?
Wat kan ek doen om die Kinders se Belange te Beskerm as dit by Onderhoud kom?
VERWANTE INLIGTING
Hoe om 'n onderhoudsbevel te verkry (Diens)
Toepassing van 'n onderhoudsbevel (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 November 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
