






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES |GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Publikasies > Openbare Inligting > Y > Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind &gt Moet ek steeds Onderhoud Betaal as ? ?

Moet ek steeds Onderhoud Betaal as ? ?



Moet ek steeds onderhoud betaal as die ander ouer:
* weer trou?
* by 'n ander verhouding betrokke raak?
* my nie toelaat om die kinders te sien nie?


Jou kinders se reg op hulle basiese behoeftes het niks te doen met jou siening van die ander ouer se optrede nie.

Jou kinders het steeds onderhoud nodig, en jy moet steeds onderhoud betaal, , selfs as die ander ouer weer trou of by 'n ander verhouding betrokke raak.

Weer eens, jou kinders bly geregtig op onderhoud selfs al kan jy hulle nie sien nie. Jou plig om hulle te onderhou het niks te make met hulle reg om jou te sien nie. Jou plig om te betaal hang nie af van of jy hulle kan sien of nie.


INHOUD | < Vorige Afdeling | Volgende Afdeling >


INHOUD: Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind

* Onderhoud is in die Belang van jou Kind
* Wie het die Plig om te Onderhou?
* Wat is die Onderhoudstelsel?
* Hoekom moet Onderhoud Betaal word?
* Hoe word Onderhoud Betaal?
* Moet ek steeds Onderhoud Betaal as ? ?
* Wat gebeur as die Ouers ander Kinders het?
* Hoe word die Onderhoudbedrag Bereken?
* Wat gebeur as Onderhoud nie Betaal word nie?
* Wat kan ek doen om die Kinders se Belange te Beskerm as dit by Onderhoud kom?





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Hoe om 'n onderhoudsbevel te verkry (Diens)
* Toepassing van 'n onderhoudsbevel (Diens)
* Maintenance Act, 99 of 1998 (Wet) (net in Engels beskikbaar)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 November 2004 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





