






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES |GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Publikasies > Openbare Inligting > Y > Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind &gt Hoe word Onderhoud Betaal?

Hoe word Onderhoud Betaal?



Die meeste ouers besluit self hoe die ouer by wie die kinders nie woon nie sy of haar kinders moet onderhou en sy of haar deel tot hulle opvoeding moet bydra.

Die onderhoudstelsel is egter daar as ouers nie self kan besluit hoe of hoeveel onderhoud betaal moet word nie.

Die ouer by wie die kinders woon kan 'n onderhoudshof nader om ouderhoud van die ander ouer te kry.

Die onderhoudshof kan die ouer by wie die kinders nie woon nie, opdrag gee om onderhoud aan die ander ouer, tot die kinders se voordeel, te betaal.

Die onderhoudshof sal aan die ouer voorskryf hoeveel betaal moet word, wanneer dit betaal moet word en waar dit betaal moet word.


INHOUD | < Vorige Afdeling | Volgende Afdeling >


INHOUD: Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind

* Onderhoud is in die Belang van jou Kind
* Wie het die Plig om te Onderhou?
* Wat is die Onderhoudstelsel?
* Hoekom moet Onderhoud Betaal word?
* Hoe word Onderhoud Betaal?
* Moet ek steeds Onderhoud Betaal as ? ?
* Wat gebeur as die Ouers ander Kinders het?
* Hoe word die Onderhoudbedrag Bereken?
* Wat gebeur as Onderhoud nie Betaal word nie?
* Wat kan ek doen om die Kinders se Belange te Beskerm as dit by Onderhoud kom?





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Hoe om 'n onderhoudsbevel te verkry (Diens)
* Toepassing van 'n onderhoudsbevel (Diens)
* Maintenance Act, 99 of 1998 (Wet) (net in Engels beskikbaar)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 November 2004 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





