TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Openbare Inligting
Wette en Beleid wat Klein Ondernemings Raak 
Belasting en Heffings
Belasting en Heffings
Daar is belasting en heffings wat ondernemings moet betaal, waaronder:
Belasting
Vaardigheidsontwikkelingsheffings
Werkloosheidsversekering
BELASTING
Alle ondernemings moet belasting betaal. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het volledige inligting vir klein ondernemings oor hoe om belasting te betaal, sowel as inligting oor die verskeie belastingaansporingsmaatreëls wat ingestel is om kleinsake in Suid-Afrika aan te spoor. Besoek die SAID-webwerf vir meer inligting. Kyk veral na die SAID KMMO Vrae wat Dikwels Gevra Word (in die Oor Ons-afdeling) en die Belastinggids vir Klein Ondernemings 2005/2006.
VAARDIGHEIDSONTWIKKELINGSHEFFINGS
Ondernemings moet hulle laat registreer by hulle Sektorale Onderwys- en Opleidingsgesag (SETA) vir die Vaardigheidsontwikkelingsheffing. Lees meer oor die Vaardigheidsontwikkelingsheffing of kry aanwysings oor hoe om te registreer en hoe om opleiding te kry op die Departement van Arbeid se webwerf.
Relevante wetgewing:
Wet op Vaardigheidsontwikkeling, 97 of 1998 (soos gewysig)
Wet op Vaardigheidsontwikkelingsheffings, 9 van 1999
WERKLOOSHEIDSVERSEKERING
Alle werkgewers en hulle werknemers moet bydraes maak aan die Werkloosheidsversekeringsfonds. Kry meer inligting oor werkloosheidsversekering of besoek die Departement van Arbeid se webwerf.
Relevante wetgewing:
Wet op Werkloosheidsversekering, 63 van 2001
Wet op Versekeringsbydraes, 4 van 2002
INHOUD
Vorige Afdeling
INHOUD: Wette en Beleid wat Klein Ondernemings Raak
Registrasie van Onderneming
Lisensies en Permitte
Belasting en Heffings
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 8 September 2008 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
