TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Openbare Inligting
Dinge wat jy oor die NSGHS Moet Weet
Die NSGHS is in 1996 deur die Suid-Afrikaanse Regering gestig.
Dit is gestig om seker te maak dat studente, wat die potensiaal het maar dit nie kan bekostig om self vir hulle studies te betaal nie, toegang het tot finansiering vir tersiêre onderrrig.
Dit word gefinansier deur die regering, internasionale skenkers en die private sektor.
TOFSA, wat in 1991 gestig is, het die skema tot 2000 bestuur en administreer, toe TOFSA die NSGHS geword het.
Al die geldelike hulp wat 'n suksesvolle aansoeker kry, neem die vorm van 'n lening aan.
Tot 40% van lenings kan in beurse omgeskakel word, afhangende van die student se slaagsyfer.
Leningsterugbetalings word heraangewend om toekomstige geslagte studente te help.
Die NSGHS Wet van 1999 laat die NSGHS toe om werkgewers leningsterugbetalings van die maandelikse salarisse van diegene wat hulp van die Skema ontvang het, te laat aftrek.
Leningsterugbetalings word gegrond op indiwidue se inkomste.
Die rente wat op lenings geëis word, word gesubsidieer en is dus aansienlik minder as die handelskoers wat deur banke geëis word.
INHOUD
Vorige Afdeling
Volgende Afdeling
INHOUD: Studentegids oor Finansiering - NSGHS
Inleiding
Hoe, Wat, Wanneer, Waar ...
Die Terugbetaling van die Lening
Dinge wat jy oor die NSGHS Moet Weet
Meer Inligting
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 9 Februarie 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
