TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Openbare Inligting
Lomerigheid
Bestuurders se moegheid veroorsaak meer as 20% van die ongelukke op snelweë. Ongelukke wat met moegheid verband hou het ook 'n drie keer groter kans om uit te loop op ernstige beserings of sterftes in vergelyking met ander tipes padongelukke omdat bestuurders nie rem trap of 'n ongeluk probeer vermy wanneer hulle aan die slaap raak nie.
Maak altyd seker dat jy goed slaap voordat hy 'n lang rit onderneem.
As jy moeg voel, HOU STIL.
Parkeer op 'n veilige plek - moenie op die padskouer stilhou nie. As jy op 'n snelweg is, neem die volgende afrit en kry 'n veilige plek om te parkeer, of hou by die volgende snelwegdiensplek stil.
Bel as dit nodig iemand om hulle te laat weet dat jy dalk laat gaan wees.
Drink 'n paar koppies sterk koffie.
Knip 'n uiltjie vir 15 tot 20 minute.
Onthou:
Vars lug en harde musiek sal jou nie wakker hou nie - dié stategië sal jou vlugtig opkikker, maar jy sal binne minute dieselfde vlak van moegheid ondervind.
Vasberadenheid sal nie keer dat jy aan die slaap raak nie.
Mikroslapies is onbeheerbaar en onvermydelik (as jy moeg is, sal jou liggaam jou mikroslapies laat neem wat tot 30 sekondes kan duur).
As jy moeg is, dink jy dat jy wakkerder is as wat jy in werklikheid is.
INHOUD
Vorige Afdeling
INHOUD: Padveiligheidfeite
Spoed
Dronkbestuur
Nagbestuur
Lomerigheid
VERWANTE INLIGTING
Kapingsbewustheidsgids (Openbare Inligting)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 8 Desember 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
