TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Openbare Inligting
Plekke in die Wes-Kaap ter Nagedagtenis aan die Slawe &gt Enkele Belangrike Datums in verband met Slawerny aan die Kaap
Enkele Belangrike Datums in verband met Slawerny aan die Kaap
Vestiging aan die Kaap om VOC-skepe op pad na die Ooste van lewensmiddele te voorsien.
Vrygestelde Slaaf
Die eerste slawe kom aan boord van die Amersfoort hier aan uit Wes-Afrika.
Die eerste wyn word aan die Kaap gemaak. Slawe het 'n belangrike rol in die wynbedryf gespeel.
Bouwerk aan die Kasteel van Goeie Hoop is met slawearbeid begin.
Die Slawelosie word gebou om die Kompanjieslawe te huisves.
Die VOC besluit om slawe as die hoofarbeidsmag aan die Kaap aan te hou.
Brittanje verklaar die slawehandel onwettig - dit was egter steeds wettig om slawe te besit.
Tweede slawerebellie aan die Kaap onder leiding van Galant, a slaaf van die Koue Bokkeveld.
Slawerny word in die Britse kolonies afgeskaf.
Slawe word op 1 Desember 1838 vrygelaat.
INHOUD
Vorige Afdeling
Volgende Afdeling
INHOUD: Plekke in die Wes-Kaap ter Nagedagtenis aan die Slawe
Inleiding en Inhoudsopgawe
Enkele Belangrike Datums in verband met Slawerny aan die Kaap
Wynland
Klein Karoo
Weskus
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 30 November 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
