TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Openbare Inligting
Kapingsbewustheidsgids 
Wat is 'n Verdagte Voertuig/Persoon?
Wat is 'n Verdagte Voertuig/Persoon?
n Verdagte voertuig/persoon is 'n voertuig/persoon wat optree op 'n manier wat buitengewoon of vreemd lyk.
Voorbeelde:
Voertuie
Jy ry van jou huis af weg; 'n nuwe voertuig volg jou vir dertig minute en bly in dieselfde baan as jy, en draai op dieselfde plekke af as jy.
As die voertuig 'n ou nommerplaat het, byvoorbeeld HSG 090 T, is die nommerplaat vals, omdat alle nuwe voertuie nou Gautengse nommerplate moet hê.
Die belangrikste ding om in gedagte te hou wanneer mens 'n motorvoertuig bestuur is om te alle tye waaksaam te wees. Dit is hoekom die K53 bestuursmetode voordelig is omdat dit konsentreer op die gereelde gebruik van truspieëls.
Persone n Verdagte persoon kan enige mens wees wat jy voel op 'n vreemde manier optree. Die probleem met verdagte persone is dat daar geen besondere kenmerke is nie. Kapers neem enige vorm aan. Kleur, ras, geslag of ouderdom is nie kenmerkende eienskappe nie.
Die beste manier om 'n verdagte persoon uit te ken is om alle onbekende mense as verdag te beskou.
INHOUD
Vorige Afdeling
Volgende Afdeling
INHOUD: Kapingsbewustheidsgids
Inleiding
Hoe om 'n Kapingsituasie te vermy
Hoe om Gevare te Verminder
Wat is 'n Verdagte Voertuig/Persoon?
Vrae en Antwoorde
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 29 Desember 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
