TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Openbare Inligting
Inleiding
Dié dokument is ontwerp met die volgende in gedagte:
Om die publiek op te voed
Om die publiek te help om 'n voertuig of persoon wat moontlik verdag lyk uit te ken
Om die erns van kapings in te prent by mense wat dié bewustheidsgids lees.
Kapings is nie 'n nuwe probleem of iets wat uniek is aan Suid-Afrika nie.
Die eerste kaping is in 1984 aangeteken.
Kapings is ook nie 'n probleem wat net verbind word met nywerheidsgebiede, byvoorbeeld Wadeville in Germiston nie, maar eerder iets wat verband hou met die beskikbaarheid van 'n sekere soort voertuig.
In 90% van die gevalle was die kapers gewapen, hoewel net 1% van die aanvalle uitgeloop het op 'n noodlottige skietery. Dit beteken dat hoe beter voorbereid die moontlike slagoffer is, hoe groter is die waarskynlikheid dat die persoon die aanval met beperkte fisiese beserings sal oorleef.
INHOUD
Volgende Afdeling
INHOUD: Kapingsbewustheidsgids
Inleiding
Hoe om 'n Kapingsituasie te vermy
Hoe om Gevare te Verminder
Wat is 'n Verdagte Voertuig/Persoon?
Vrae en Antwoorde
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 29 Desember 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
