






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES |GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Publikasies > Openbare Inligting > K > Alles wat jy moet Weet oor die Registrasie van 'n Organisasie sonder Winsmotief &gt Stappe in die Registrasieproses

Stappe in die Registrasieproses



1. Vul 'n aansoekvorm volledig in, saam met twee afskrifte van die organisasie se stigtingsdokumente

2. Onderteken 'n aansoekvorm volledig

3. Teken twee afskrifte van die organisasie se stigtingsdokumente, byvoorbeeld die grondwet, Trustakte of Memorandum en Akte van Oprigting (nie verpligtend kragtens die Wet nie)

4. Stuur 'n aansoek om registrasie net per pos

5. Stuur die dokumente aan RGN-gebou, Pretoriusstraat 134, Pretoria, 0001 of Direktoraat: Organisasies Sonder Winsmotief, Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, Privaatsak X901, Pretoria, 0001


INHOUD | < Vorige Afdeling | Volgende Afdeling >


INHOUD: Alles wat jy moet Weet oor die Registrasie van 'n Organisasie sonder Winsmotief

* Alles wat jy moet Weet oor die Registrasie van 'n Organisasie sonder Winsmotief
* Vrae wat Dikwels oor OSW's Gevra Word
* OSW-dokumente
* Stappe in die Registrasieproses
* Kontakbesonderhede





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Registrasie en Befondsing van Nie-winsgewende Organisasies (Diens)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Junie 2005 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





