






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES |GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Publikasies > Openbare Inligting > J > Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind &gt Wat gebeur as Onderhoud nie Betaal word nie?

Wat gebeur as Onderhoud nie Betaal word nie?



As onderhoud nie betaal word nie, ly die kinders, en mag hulle:
* dalk nie genoeg kos h nie;
* dalk nie die dokter kan besoek as hulle siek is nie;
* as skoolgeld nie betaal word nie, kan hulle dalk nie skoolgaan nie.


Soms moet die ouer by wie die kinders woon dalk gaan werk om geld te verdien en kan hy of sy moontlik nie altyd kindersorg of toesig vir die kinders voorsien nie.


INHOUD | < Vorige Afdeling | Volgende Afdeling >


INHOUD: Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind

* Onderhoud is in die Belang van jou Kind
* Wie het die Plig om te Onderhou?
* Wat is die Onderhoudstelsel?
* Hoekom moet Onderhoud Betaal word?
* Hoe word Onderhoud Betaal?
* Moet ek steeds Onderhoud Betaal as ? ?
* Wat gebeur as die Ouers ander Kinders het?
* Hoe word die Onderhoudbedrag Bereken?
* Wat gebeur as Onderhoud nie Betaal word nie?
* Wat kan ek doen om die Kinders se Belange te Beskerm as dit by Onderhoud kom?





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Hoe om 'n onderhoudsbevel te verkry (Diens)
* Toepassing van 'n onderhoudsbevel (Diens)
* Maintenance Act, 99 of 1998 (Wet) (net in Engels beskikbaar)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 November 2004 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





