






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES |GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Publikasies > Openbare Inligting > J > Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind &gt Wat gebeur as die Ouers ander Kinders het?

Wat gebeur as die Ouers ander Kinders het?



'n Ouer se plig om sy of haar kinders te onderhou duur voort selfs as die ouer by wie die kinders woon ander kinders het.

As die ouer wat nie by die kinders woon nie, bekommerd is oor die welstand van die kinders, is hy of sy steeds verplig om onderhoud te betaal, hoewel hy of sy 'n klagte by die maatskaplike diens owerhede kan indien of by 'n hof aansoek kan doen om die kinders by hom of haar te laat woon.

As die ouer wat nie by die ouers woon nie self ander kinders het, moet hy of sy steeds onderhoud betaal.

Hy of sy moet steeds onderhoud betaal selfs as hy of sy nou by 'n nuwe maat en daardie maat se kinders woon.

Daar mag egter 'n verandering wees in hoeveel onderhoud die ouer moet betaal as hy of sy nog kinders van hulle eie sou h.


INHOUD | < Vorige Afdeling | Volgende Afdeling >


INHOUD: Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind

* Onderhoud is in die Belang van jou Kind
* Wie het die Plig om te Onderhou?
* Wat is die Onderhoudstelsel?
* Hoekom moet Onderhoud Betaal word?
* Hoe word Onderhoud Betaal?
* Moet ek steeds Onderhoud Betaal as ? ?
* Wat gebeur as die Ouers ander Kinders het?
* Hoe word die Onderhoudbedrag Bereken?
* Wat gebeur as Onderhoud nie Betaal word nie?
* Wat kan ek doen om die Kinders se Belange te Beskerm as dit by Onderhoud kom?





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Hoe om 'n onderhoudsbevel te verkry (Diens)
* Toepassing van 'n onderhoudsbevel (Diens)
* Maintenance Act, 99 of 1998 (Wet) (net in Engels beskikbaar)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 November 2004 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





