






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES |GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Publikasies > Openbare Inligting > J > Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind &gt Hoekom moet Onderhoud Betaal word?

Hoekom moet Onderhoud Betaal word?



As jou kinders nie by jou woon nie, is jy nie daar om elke dag in hulle basiese behoeftes soos skuiling, kos, klere, mediese sorg en onderwys te voorsien nie.

Daarom moet jy geld as onderhoud betaal om die ouer wat by die kinders woon te help om in die basiese behoeftes te voorsien.

As jy nie onderhoud betaal nie, kan jou kinders dalk :
1. nie genoeg kos h nie;
2. nie 'n dokter besoek wanneer hulle siek is nie;
3. as skoolgeld nie betaal kan word nie, kan hulle dalk nie skoolgaan nie.


Onderhoud verseker dat kinders tot so 'n groot mate as moontlik dieselfde lewenstandaard kan h as voor die ouers uitmekaar is.


INHOUD | < Vorige Afdeling | Volgende Afdeling >


INHOUD: Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind

* Onderhoud is in die Belang van jou Kind
* Wie het die Plig om te Onderhou?
* Wat is die Onderhoudstelsel?
* Hoekom moet Onderhoud Betaal word?
* Hoe word Onderhoud Betaal?
* Moet ek steeds Onderhoud Betaal as ? ?
* Wat gebeur as die Ouers ander Kinders het?
* Hoe word die Onderhoudbedrag Bereken?
* Wat gebeur as Onderhoud nie Betaal word nie?
* Wat kan ek doen om die Kinders se Belange te Beskerm as dit by Onderhoud kom?





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Hoe om 'n onderhoudsbevel te verkry (Diens)
* Toepassing van 'n onderhoudsbevel (Diens)
* Maintenance Act, 99 of 1998 (Wet) (net in Engels beskikbaar)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 November 2004 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





