






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES |GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Publikasies > Openbare Inligting > J > Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind &gt Wat kan ek doen om die Kinders se Belange te Beskerm as dit by Onderhoud kom?

Wat kan ek doen om die Kinders se Belange te Beskerm as dit by Onderhoud kom?



As jy 'n ouer is, moet jy seker maak dat jy 'n regverdige bedrag tot jou kinders se opvoeding bydra, of hulle nou by jou woon of nie.

As jy 'n naasbestaande is van iemand wat dit nie kan bekostig om by te dra nie , soos grootouers, moet jy alles in jou vermo doen om die kinders te help: hulle het op stuk van sake nog hulp nodig.

Jy kan ook die kinders help deur ouers wat nie betaal, of nie genoeg betaal nie, te oorreed om 'n regverdige bedrag onderhoud te betaal: hulle kinders het dit nodig.


INHOUD | < Vorige Afdeling


INHOUD: Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind

* Onderhoud is in die Belang van jou Kind
* Wie het die Plig om te Onderhou?
* Wat is die Onderhoudstelsel?
* Hoekom moet Onderhoud Betaal word?
* Hoe word Onderhoud Betaal?
* Moet ek steeds Onderhoud Betaal as ? ?
* Wat gebeur as die Ouers ander Kinders het?
* Hoe word die Onderhoudbedrag Bereken?
* Wat gebeur as Onderhoud nie Betaal word nie?
* Wat kan ek doen om die Kinders se Belange te Beskerm as dit by Onderhoud kom?





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Hoe om 'n onderhoudsbevel te verkry (Diens)
* Toepassing van 'n onderhoudsbevel (Diens)
* Maintenance Act, 99 of 1998 (Wet) (net in Engels beskikbaar)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 November 2004 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





