TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Openbare Inligting
Die Stig van Verskillende Toerisme-ondernemings 
Hoe om 'n Toeroperateursonderneming te Stig
Hoe om 'n Toeroperateursonderneming te Stig
DEFINISIE
n Toeroperateur is enige persoon wat 'n onderneming besit wat betalende toeriste op geskeduleerde toerprogramme vervoer en reëlings vir kliënte tref wat verblyf, vervoer en uitstappies betref. Dié ondernemings besit dikwels voertuie om toeriste te vervoer en die eienaars van die ondernemings vergesel dikwels die toergeselskappe.
Daar is drie soorte toeroperateurs
In-reis toergidse verskaf hoofsaaklik dienste aan buitelandse besoekers aan Suid-Afrika.
Uit-reis toergidse verskaf dienste aan kliënte in Suid-Afrika wat na bestemmings buite die land wil reis.
Plaaslike toergidse verskaf dienste aan binnelandse kliënte vir toere in Suid-Afrika.
Padvervoerpermitte
Alle voertuie wat betalende passasiers vervoer moet 'n Padvervoerpermit hê. Aansoeke moet by die Plaaslike Vervoerraad ingedien word. Jy moet duidelik op jou aansoek aandui dat jy toeriste gaan vervoer en die roete wat jy gaan volg, duidelik uiteensit.
Openbare Bestuurspermitte (wat ook as Openbare Operateurslisensies bekend staan)
Om betalende passasiers (toeriste) op openbare paaie te vervoer, vereis die wet dat jy 'n openbare bestuurspermit moet hê. Jy moet 'n geldige rybewys hê vir die voertuig wat jy bestuur, en jy moet by die Verkeerslisensiedepartement om 'n Openbare Bestuurspermit aansoek doen.
INHOUD
Vorige Afdeling
INHOUD: Die Stig van Verskillende Toerisme-ondernemings
Hoe om 'n Restaurant, Eetplek of Taverne op die Been te Bring
Hoe om met 'n Bed- en Ontbytplek of Gastehuis te Begin
Hoe om 'n Toergidsdiens op die Been te Bring
Hoe om 'n Toeroperateursonderneming te Stig
VERWANTE INLIGTING
Besigheidslisensies (Diens)
Aansoeke om Toerismepadaanwysings (Diens)
Dranklisensie-aansoeke (Diens)
Registrasie as Toergids (Diens)
Aansoeke om Openbare Bedryfslisensies (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Maart 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
