TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Openbare Inligting
B 
Befondsing van Kultuurorganisasies vir 2005/2006
Befondsing van Kultuurorganisasies vir 2005/2006
OPSOMMING
Kultuurorganisasies in die Wes-Kaap wat betrokke is by uitvoerende of beeldende kunste, die lettere, natuurwetenskappe, geesteswetenskappe, kultuurgeskiedenis of kultuurbewustheid en -betrokkenheid by die jeug kan by die Wes-Kaapse Kultuurkommissie om befondsing aansoek doen.
Kultuurorganisasies in die Wes-Kaap, feeste uitgesluit, wat betrokke is by uitvoerende of beeldende kunste, die lettere, natuurwetenskappe, geesteswetenskappe, kultuurgeskiedenis of kultuurbewustheid en -betrokkenheid by die jeug kan by die Wes-Kaapse Kultuurkommissie om befondsing aansoek doen.
Inligtingsessies word by die volgende plekke gehou om voornemende aansoekers by te staan.
DORP
LOKAAL
TYD
Wellington
Veeldoelige Sentrum
Veeldoelige Sentrum
Veeldoelige Sentrum
Munisipaliteit Ou Raadsaal
Vir meer inligting skakel gerus die kantoor by:
Tel: 021 483 9713/21
Faks: 021 483 9711
Privaatsak X9067
Geen laat aansoeke sal oorweeg word nie en die beslissing van die wes-kaapse kultuurkommissie is finaal.
Alle aansoeke moet gepos word aan:
Privaatsak x9067
Of kan afgelewer word by:
Protea Assuransie-Gebou
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 6 April 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
