﻿






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Projekte > Reis en Toerisme > Toerismeprojekte van die Provinsiale Regering 2003-2004

Toerismeprojekte van die Provinsiale Regering 2003-2004




BEGIN:

1 Februarie 2003


EINDE:

31 Desember 2004


STATUS:

Aan die gang


BESKRYWING:


Die Direktoraat Toerismeontwikkeling voorsien elke jaar finansiële steun en programbystand aan talle projekte. Die Direktoraat is voornemens om gedurende 2003-2004 die volgende projekte in die verskillende munisipale distrikte te ondersteun:

Kaapstad se Metroprojekte
* Ontwikkeling van die Stad se Fietsroetes
* Ontwikkeling van die Kaapse Vlakte se Raamwerk vir Kulturele Erfenistoerisme
* Die Noordsee Jazzfees
* Konvensiesentrum
* Program vir gasvryheidsbewustheid
* Die Lwandle Trekarbeidmuseum


Eden Country Projekte
* Opleiding en vermoëbou vir KMMO's
* Mariene duikroete
* Ontwikkeling van 'n Khoisan argeologiese terrein (Robberg)
* Ontwikkeling van 'n township-roete vir Knysna / Plettenbergbaai
* Magtiging vir uitvoerbaarheidstudies


Projekte vir die Boland Distrik
* Toerismeprojek vir dowes
* Opleiding in entrepreneurskap
* Inlywing van die R62 in die Geïntegreerde Toerismeontwikkelingsraamwerk
* Steun vir roeteontwikkeling (Dwarsrivier)
* Voorsiening van aanwysings vir die R62
* Verwydering van onwettige aanwysings


Projekte vir die Weskus
* Ontwikkeling van inligtingsentrums
* Ontwikkeling van die poort tot inligting
* Ondersteuning van entrepreneurskap
* Verwydering van onwettige aanwysings


Projekte vir die Overberg
* Raamwerk vir toerismeontwikkeling by Kaap Agulhas
* Ondersteuning van entrepreneurskap
* Die Overberg omswerwing
* Projekte vir gemeenskapsontwikkeling
* Die poort-tot-inligting-projek


Projekte vir die Sentraal-Karoo
* Ondersteuning van entrepreneurskap
* Ontwikkeling van die Mandlekosi roete
* Uitvoerbaarheid van 'n toerismepoort vir die Karoo
* Aanwysings vir gemeenskapstoerisme


Skakel asseblief die Direktoraat Toerismeontwikkeling vir meer besonderhede oor die bogenoemde projekte.



GEBORG DEUR:

Toerismeontwikkeling (Department of Economic Development and Tourism, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)




This content also available in English

VERWANTE INLIGTING

* Toerismeprojekte van die Provinsiale Regering 2002-2003 (Projek)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 Januarie 2004 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





