






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Projekte > Plaaslikeregeringsontwikkeling > Risiko- en Kwesbaarheidsanalise van die Wes-Kaap

Risiko- en Kwesbaarheidsanalise van die Wes-Kaap




DOEL:

Die belangrikste doel van hierdie studie is om gepaste gebruikersvriendelike werktuie vir die bestuur van besluitondersteuning vir die Wes-Kaap te ontwikkel om die Provinsiale Bestuur te help met die uitvoering van risiko- en kwesbaarheidsanalise en om toepaslike strategie vir rampvoorkoming en -verligting vir die Provinsie te formuleer.


BEGIN:

2002


EINDE:

2003


STATUS:

Afgehandel


BESKRYWING:


Rampbestuur is verantwoordelik vir die identifisering van potensile gevare, terwyl die lyndepartemente en munisipaliteite verantwoordelik is vir die voorkoming en vermindering van die risiko van toepaslike gevare. Gedurende die 2002-2003-boekjaar is die Universiteite van Kaapstad en die Vrystaat aangestel om die eerste fase van die Risiko- en Kwesbaarheidsanaliseprojek te onderneem, naamlik om potensile gevare in die Wes-Kaap te identifiseer.

Hierdie projek het die volgende resultate:

* Die opstel van gestandaardiseerde gebruikervriendelike kaarte van natuurlike en ander gevare.
* Die voorstelling van sulke gevare in GIS-formaat (GIS = geografiese inligtingstelsel) wat gekoppel kan word aan ander provinsiale kaarte en inligting om beplanning en rampbestuurpogings te verbeter.

Die gebruik van rekenaars en kommunikasietegnologie by die tydige en doeltreffende manipulering en verskuiwing van data word deur die Wes-Kaapse Provinsiale Regering erken. Die RBIBS sal 'n baie belangrike instrument bied vir beplanning, waarskuwing en reaksie in die geval van rampe



GEBORG DEUR:

Munisipale Infrastruktuurverbetering (Departement van Plaaslike Regering en Behuising, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)




This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Rampbestuur (Diens)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 30 Maart 2004 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





