Kennisgewing van verandering van eienaarskap of om die verkoop van 'n motorvoertuig te registreer
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Hierdie diens is bedoel om 'n registrasieowerheid in kennis te stel dat eienaarskap, of die titelhouer, van 'n motorvoertuig verander het. Die kennisgewing moet binne 21 dae ná die datum waarop so 'n verandering ingetree het by die registrasieowerheid ingedien word.
Die titelhouer of die eienaar moet die huidige registrasiesertifikaat afteken en dit aan die nuwe titelhouer of eienaar oorhandig.
Bo
Stappe om te volg
Die huidige eienaar van die motorvoertuig moet met die naaste verkeerskantoor in verbinding tree.
die voertuig se registrasiesertifikaat die geldige lisensieskyfie identiteitsdokument.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Die aansoek word dieselfde dag nog verwerk.
Bo
Koste
Die diens is gratis.
Bo
Vorms om in te vul
Vul die vorms by jou naaste verkeerskantoor in.
Bo
Kontakbesonderhede
