TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Nuus
BRON: Ministerie van Landbou (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die landbou gemeenskap in die Wes-Kaap het met skok verneem van die moord op mnr. Gavin de Jager van die plaas De Poort aan die Dutoitskloofpas
Ons boere en hul werkers is sagte teikens en daarom is dit is uiters belangrik dat die gemeenskap saam met die SAPS moet saamstaan teen ongeregtigheid en misdaad soos hierdie, wat die samelewing lamlê. Ek wil 'n beroep op die SAPS doen om hierdie lafaards wat hulle skuldig maak aan sulke oortredings op te spoor sodat die volle gang van die reg sy loop kan neem.
Namens die provinsiale regering dra ek graag meegevoel en simpatie oor aan mev Cathy de Jager en familie en breë gemeenskap.
Navrae : Alie van Jaarsveld - Woordvoerder
Ministerie van Landbou : Wes Kaap
Tel: 021 483 4930
Faks: 021 483 3890
Sel: 084 604 6701
NUUSARGIEF
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 28 Januarie 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
