n Gulde geleentheid om deel te word van die unieke bekoring van Namakwaland en sy mense!
NAMAKWA DISTRIKSMUNISIPALITEIT met sy hoofkantoor in Springbok en streekkantoor in Calvinia, Noord-Kaap, is 'n regstellende aksie-werkgewer. Aansoeke, op die Raad se voorgeskrewe aansoekvorm, wat by Ontvangs of op die Raad se webwerf (sien onderaan advertensie) verkrygbaar is, word tans van bevoegde persone ingewag vir aanstelling in ondergenoemde vakatures op Springbok.
Arbeidsverhoudingebeampte AANBEVELINGS: ó'n Tersiêre kwalifikasie in 'n Kontrakpos (4 Maande) ontwikkelingsgerigte veld en/of bemarking ókennis van Verwysingsnommer 10/2009 Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling óvorige ondervinding
SLEUTEL PRESTASIE AREAS: ókonsultering met Assistent Voorrade Klerk vakbonde óassistering van werknemers met lê van klagtes Verwysingsnommer 12/2009 en griewe óhantering van dissipline in die werksplek óbywoning van werksplekforumvergaderings óhantering van VEREISTES EN ONDERVINDING: matriek óten minste 3 konsiliasies en arbitrasies by bedingingsraad ójaar vorige ondervinding in instandhouding van ooreenkomste óadviseer Hoof: Menslike aankope/voorrade/voorsieningskanaalbestuur óHulpbronne aangaande praktyke wat prestasie kan beïnvloed rekenaargeletterdheid (heg bewysstuk aan -MS Word en óassisteer die Hoof: Menslike Hulpbronne met die Excell) ó'n geldige bestuurslisensie (kode B/8) ógoeie implementering van die IDP en PMS kommunikasie vaardighede ómoet ten minste kan goed kommunikeer in Afrikaans en Engels SALARIS: óOnderhandelbaar
SLEUTEL PRESTASIE AREAS: óBestel, aankoop, uitreik, Ekonomiese Ontwikkeling-en Bemarkingsbeampte verspreiding en kontrolering van voorraad óSkep van Verwysingsnommer 11/2009 bestellings en uitreikings vir voorraad óDoen van betalings ó
ALGEMEEN: óVoordele soos medies, pensioen en groeplewensversekering word ook aangebied en is verpligtend by diensaanvaarding. óOorspronklik gesertifiseerde afskrifte van u identiteitsdokument, kwalifikasies, rybewys en twee onlangse verwysings of getuigskrifte jonger as 1 jaar, tesame met 'n volledige Cirriculum Vitae, moet u aansoek vergesel óOnvolledige aansoeke sal nie oorweeg word nie óIndien u nie binne 14 dae vanaf sluitingsdatum van ons hoor nie, sal u die aansoek as onsuksesvol aanvaar óGeen fakse, e-pos en laat aansoeke sal oorweeg word nie óKandidate wat nie aan vereistes voldoen nie, hoef nie aansoek te doen nie óAansoekvorms moet onderteken wees óDIE VOORGESKREWE AANSOEKVORM VAN NDM MOET VOLTOOI WORD EN NIE 'n Z83 VORM NIE ó'n Aparte aansoekvorm met nodige bewysstukke word vir elke pos vereis óAansoeke moet die Springbok kantoor bereik voor/op die sluitingsdatum en -tyd soos aangedui óVROUE, JEUGDIGES EN PERSONE MET GESTREMDHEDE IS WELKOM OM AANSOEK TE DOEN.
RIG AANSOEKE AAN: Die Munisipale Bestuurder,Namakwa Distriksmunisipaliteit, Posbus 5, SPRINGBOK, 8240en meld die relevante verwysingsnommer
