Besonderhede Tarief 08/09 Tarief 09/10
Komiteekamer R 150.00 per dag R 160.00 per dag
Raadsaal ( Springbok ) Word nie uitverhuur
Lesingslokaal R 250.00 per dag Flipbord ingesluit huurder voorsien eie papier Kombuis ingesluit huurder voorsien eie breekware R 260.00 per dag Ditto Ditto
Tee R 5.50 per koppie R6.00 per koppie
Koffie R 5.50 per koppie R 6.00 per koppie
Skoustalletjie R 100.00 per dag R 150.00 per dag
Oorhoofse Projektor R20.00 per dag R20.00 per dag
Data projektor Word nie uitgeleen
Videomasjien/TV Word nie uitgeleen
VOORGESKREWE GELDE TEN OPSIGTE VAN TOEGANG TOT INLIGTING
Besonderhede Tarief 2009/10
Vir elke fotokopie van 'n A4 grootte bladsy of deel daarvan R 0.60
Vir elke gedrukte afskrif van 'n A4 R 0.40
Vir afskrif van 'n rekennaarleesbare vorm op : Disket Kompakskyf R 5.00 R 40.00
Vir 'n transkripsie van visuele beelde,vir 'n A4-grootte bladsy of deel daarvan R 22.00
Viir 'n afskrif van visuele beelde R 60.00
Vir 'n transkripsie van 'n oudiorekord, vir 'n A4 grootte bladsy of deel daarvan R 12.00
Vir 'n afskrif van 'n oudiorekord R 17.00
EIENDOMSBELASTING
