log, word'nsoldaatindieleeervan'nprins. Hy skiet'n vlugtende bandiet dood en uit vrees vir vervolging sluit hy aan as soldaat vandieVOC. Hywordposhouerby Saldanha en Keer de Koe en uiteindelik as opvolger van Pieter van Meerhof op Robbeneiland waar sy pad met Eva en haar kinders kruis. Na 'n tydperk in die leeervan Prins illem van OranJe kom hy weer na die Kaapenwordteensywilweer pos­houer op Robbeneiland,'n gevangene soos die wat hy oppas.
orcesterleeskringlededeel Stilbaaise sentiment oor die gebrek aan'n woordelys. Die meeste woorde is opgesoek ­twee vir interessantheid: Oorlammer ken onsin Afrikaans nogin die vorm'oorlams'met twee betekenisse: bedrewe, handig, al aangepasbydie beskawing teenoor baar, of geslepe, slu, lank in die land. Die woord kom uit Maleis en volgens die Nederlandse woordeboekbeteken dit'n sopie,'n Nederlandse skeepskaptein see dit is die houertJie waarmee hulle sopies op'n skip afmeet.Opp.72 worddieroepstemvandie Ooste so gegee:'Oranglama,Orangbahru, was soet gegeurde woorde, woorde om mee te toor.'
OorVanderStel(p.692): 'Terwylhulle persoonlike witgekalkte heerlikhede aanlee, laat hulle hutte en tuintJies op eilandJies vergaan. En mense, want eilande is mense.'
Kommentaar
atbetekenhierdiewoorde? oorde verhelder, Ja, dishullewerkenfunksie. Maar alle funksies het'n dreefgang na ver­dunning en vertroebeling, en dit het woor­de ook.
Die boek werk met geweldige epiese versnellings wat aan Jou verbyvloei. Maar gedurigdeur, oraloor, kom hierdie epos tot stilstand en tot rus in die lewe van gewone mense; ditiswattel.
Respek vir die geleentheid van so'n boek, die gebeurtenis daarvan, wat op sigself 'nandersmaakisvirelkeenwatdie boekonder hande neem.
Af en toe,'n wonderlike oomblik in enige letterkunde, komdaar'nboekwatdiemag besitomJoute verplaas na daardie oomblik toewoordemense was. Nie alle letterkun­des het dit nie. Maar ons letterkunde het dit, en hier is die boek.
Vergelykhoe Mattheeindieoortogna Mauritius konsentreer op Pieternella se ontberingsin die benoude skeepsruim en die antagonisme van die ou wywe. Sleigh fokus op die bemanning, hoe hulle navigeer en die vermoeienis en probleme van Daniel en sy stryd metdie bootsman wat hom verneder en tot'n geveg wil uitlok.
Sal ons wat Eilande gelees het, dit vergeet? Asonsbydie aterfrontkom,sal daar 'n driemaster verskyn uit die mis, op pad na die reede, sommer hier naby? Ons sal die kanonskote hoor en dink aan Eva en Pieter, aan Pieternella en Daniee l, aan Bart en Hans en JanVos die slaaf, en ons sal ont­hou dat hierdie mense met hul stories deel was van die geboorte van ons hartland.
Bronne
Hier's hulle. Insig.Mei,2001,pp.70­71.
