Aansoek om registrasie as vervaardiger, invoerder of bouer van motorvoertuie
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Enige persoon wat met die doel om 'n sakeonderneming te bedryf motorvoertuie bou, verander, invoer of verkoop, moet by die Departement van Vervoer registreer.
Sodra 'n aansoek ontvang is, sal die provinsiale departement sy inspekteurs uitstuur om die aansoeker te evalueer om vas te stel of hy of sy die betrokke regulasies nakom.
Bo
Stappe om te volg
Kontak jou provinsiale Departement van Vervoer.
Voorsien die volgende:
n gewaarmerkte kopie van jou identiteitsdokument n gewaarmerkte kopie van jou besigheidsertifikaat n magtigingsbrief indien die aansoeker 'n maatskappy verteenwoordig n doeanekodenommer van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens n klaringsertifikaat van die Suid-Afrikaanse Polisiediens.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Die aansoek word op dieselfde dag verwerk en die registrasieserifikaat word op die daaropvolgende dag uitgereik.
Bo
Koste
