Hy wou om verskeie redes nooit terug­gaan Karootoenie, maardoenditgraagin sy boeke.
Wanneer hynie met bogenoemde besigis nie, is hy ook redakteur van LitNet.En dan is daar die talle jong skrywers vir wie hy gul­hartigasmentoroptree, hoewelhykladat hy studente soms bietjie moet leer aangaan­de goeie besoektye.
Hywas15 jaaroudtoehysy vrou,Kaia, ontmoet het ­in die einsteVictoriaanse huis waar hulle vandag woon.Kaia is'n mediese dokter en hulle hettwee kinders.Volgens Etienne behoort naweke aan sy gesin.Sy studeerkamer is reg in die middel van die huis.'Hulle weet waar om my te kry as hulle my nodig het.' Hy noem Kaia die mees emosioneel­intelligente mens wat hy ken.Sy twee dogters noem hy sy angstige besit.
Etienne het ook'n liefde vir die modewereld.As hy oor kon kies, sou hy graag'n argitekofmode­ontwerper wou wees.Sy gunsteling televisie­kanaalis die modekanaal.Hy moes veral baie navorsing doen oor die modes van die tydperk waarin sy boek, Die swye van Mario Salviati,af­speel.
n Hartomleidingsoperasie het hom egter laat besef dat'n mens ook na jouliggaam behoortte luister.
