/2010-HERSIENING VAN DIE VYFJAARPLAN VIR
ONTWIKKELINGSPLAN EN BEGROTING
Die Stad wil graag die publiek by die hersiening van sy vyfjaarplan betrek. Die geïntegreerde-ontwikkelingsplan (GOP/"IDP") word jaarliks hersien. Die 2008/2009-hersiening het belangrike eksterne veranderings in ons omgewing, soos die energiekrisis, getoon, wat 'n proaktiewe reaksie van die Stad noodsaak en waarin die
Stad graag u insette wil hê.
Met die oog op die hersiening van die 2009/2010-boekjaar het die Stad 'n reeks openbare sessies en vergaderings gereël. Organisasies en individue word genooi om hulle subraad se openbare sessie of vergadering by te woon. Diegene wat by die subrade se openbare sessies voorleggings wil doen, moet ten minste drie dae voor die tyd by hul subraadskantoor 'n tydgleuf daarvoor bespreek. Enigeen wat kommentaar wil lewer, moet dit skriftelik rig aan die Stadsbestuurder, 2008/2009-GOP/begroting, 5de Verdieping, Podium, Burgersentrum, Kaapstad 8001 of Privaat Sak X9181, Kaapstad 8000 of faks 021 400 1332 teen nie later nie as Vrydag 31 Oktober 2008. Houers vir terugvoering sal by alle subraadskantore, biblioteke en munisipale administratiewe geboue beskikbaar wees. Enigeen wat nie kan skryf nie, kan gedurende kantoorure na die onderstaande kantore kom waar 'n lid van die personeel hom/haar sal help om sy/haar kommentaar neer te skryf.
Besonderhede van openbare sessies en vergaderings:
TYD
PLEK
TELEFOON-NOMMER
TIPE VERGADERING
Openbare sessie
Openbare vergadering
De Grendel
Wyk 1
Openbare vergadering
De Grendel
Wyk 5
Openbare vergadering
De Grendel
Wyk 27
Openbare vergadering
De Grendel
Wyk 70
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Sentraal
Openbare sessie
Openbare vergadering
Openbare sessie
Openbare sessie
Helderberg
Strand-raadsaal, h.v. Faganstraat & Hoofweg, Strand
Openbare sessie
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Goeie Hoop
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Suid-Skiereiland
Raadsaal, Sentrale Sirkel, Recreationweg, Vishoek
Openbare vergadering
Protea
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Openbare vergadering
Doen navraag oor die openbaredeelnameproses ten opsigte van die GOP en begroting by:
Tel: 0860 103 089
Faks: 021 400 5915/5881
STADSBESTUURDER
