MUNISIPALITEIT
BEPLANNINGSPROSES 4
STRUKTURE 4
LOODSKOMITEE 5
STADSRAAD 5
LIG G IN G 10
DEMOGRAFIESEANALISE 13
BEVOLKINGSVERSPREIDING 13
GESLAGSVERSPREIDING 14
OUDERDOMSVERSPREIDING 15
BEVOLKINGSPROJEKSIES 17
INFRASTRUKTUUR 18
Behuising 18
Elektrisiteit 20
Telefoondienste 20
LOERIESFONTEIN 25
RUIMTELIKEANALISE 27
Loeriesfontein 29
Loeriesfontein 32
SANITASIEFASILITEITE 32
Loeriesfontein 34
ELEKTRISITEITSVERSKAFFING 34
Loeriesfontein 35
GEVOLGTREKKING 39
INFRASTRUKTUUR 39
PROJEKTE 45
VYFJAARKAPITAALPROJEKTE 66
BESTUURSPLANNE 68
RAMPBESTUURSPLAN 73
PRESTASIEBESTUUR 74
AANHANGSEL A (KAARTE)
BEPLANNINGSPROSES
STRUKTURE
Die vernaamste strukture is die Munisipale Stadsraad,wat die finale GOP moet goedkeur,die Loodskomitee en die Verteenwoordigende Forum. Die Loodskomitee ismeestal'ntegniese komitee watsaamgestelisuitmunisipale amptenare terwyl die Verteenwoordigende Forum uit verskeie publieke groeperinge saam gestel is en die publieke deelnam e sy van die proses hanteer.
Alhoewel die Geïntegreerde O ntwikkelings Beplanningsproses grootendeels vir 'n tyd tot stilstand gekom het in die H antam Munisipaliteit is die nodige strukture geskep alhoeweldit nie heeltyd gefunksioneer het nie. Dit was soms ook nie moontlik om gekoordineerde samewerking tussen die verskillende dorpe gelyktydig in die munisipaliteit te verkry nie. Die strukture is sover moontlik weer gereaktiveer en daar is ook van wyks-en dorpskom itees se insette gebruik gem aak.
GEMEENSKAPDEELNAME
Gemeenskapsdeelname iseenvandie hoekstene vandie GOPenditwasdus belangrik om in die kortste tydsbestek moontlik verteenwoordiging van die verskillende gemeenskappe te kon verkry waar probleme, behoeftes en prioriteite bepaal kon word. Hernieude gemeenskap vergaderings, na verskeievorigevergaderingsisgevolglikweerdieweekvan18 Maart2002in N iewoudtville,Calvinia en Loeriesfontein gehou waar goeie insette verkry is vanaf die publiek, organisasies en Raadslede. Goeie inligting was van Brandvlei beskikbaar aangesien daar vanaf O ktober 2001 gereeld gemeenskapvergaderings gehou was en die inwoners deurentyd aktief betrokke was. Die inligting verkry uit hierdie en vorige vergaderings is vervat in A fdeling 2.3.
Die komitee bestaan uit munisipale amptenare wat op hoogte is wat in die verskillende gemeenskappe gebeur en wat vanuit 'n munisipale oogpunt benodigword. Hierdieinsettewatverkryis,hetdiepubliekebehoeftesen problem e bevestig en is dus gebruik om 'n sinvolle ontleding van die bestaande situasie te m aak.
STADSRAAD
Die Stadsraad het verskeie funksionele kom itees ingestel ten einde werksaam hede te vergem aklik in die interim periode. Sekere van hierdie komitees salmettertyd vervang word met 'n meer vaartbelynde struktuur soos hieronder aangedui.
Belangegroepe
Rolspelers
Komitee: Afskryf van munisipale rekeninge
Raadslid J.J. Fortuin (Voorsitter)
Raadslid F.J.J. Brand
Kinderregte
Behuisingskomitee
Munisipale Bestuurder(Voorsitter) Departem entshoofde Kantoorhoofde ID P Klerk
Loodskomitee:VIGS Beleid
Raadslid J.J. Fortuin (Voorsitter)
Raadslid F.J.J. Brand
Personeelkomitee
Die Stadsraad hetegter,soosvermeld,'nnuwe samestellingvanverskillende komitees ingestelom aan te pas by die nuwe munisipale omgewing en sy werksaamhede te vergemaklik. Die funksies van die komitees sal onder andere die volgende insluit:
Sosiale Ontwikkeling
Institusionele Ontwikkeling
Infrastruktuur Ontwikkeling
W ater Elektrisiteit Paaie/Storm water/Riool Boubeheer Beplanning
LIGGING
Die gebied word aan die suidweste begrens deur die W es-Kaap Provinsie en aan die suid en suid-ooste deur Karoo-H oogland Munisipaliteit. N oord van die munisipaliteit is die NDM Bestuursarea gebied (NCDMA06)terwyl'n klein gedeelte van die gebied ook ten suide van H antam geleë is.
GEOGRAFIESE INLIGTING
A pril2001 35,1 10,0 - 23,6
J unie 2001 2,2 3,2 - 19,3
Die gebied word gekenmerk deur plat berge en groot oop vlaktes. Dit is bekend vir sy toerisme potensiaalveraldie blomme seisoen wat duisende toeriste lok. Die gebied het verskeie ander toerisme moontlikhede soos byvoorbeeld is daar naby N ieuwoudtville gletserspore en 'n waterval wat kom plim enterend is tot die blom m e asook die O orlogskloof N atuurreservaat.
DEMOGRAFIESEANALISE
INLEIDING
Inligting oor die gebied is uit verskeie bronne verkry wat insluit die 1996 sensus gegew ens, PIMSS.N ET inligtingstelsel, opnam es en inligting van amptenare en vanuit die gemeenskap. Alhoewelnet spesifieke,relevante inligting vervatis,is meergedetailleerde inligting beskikbaarterwylsekere studies, veral met betrekking tot werkskepping en ekonomiese sowel as ruimtelike ontwikkkeling nodig is.
BEVOLKINGSVERSPREIDING
Tabel 1 - Bevolkingsverspreiding
Die totale bevolking is ongeveer 21 000 volgens die nuutste gegewens vir 2001(PIMSS.NET -syferswatdeurdie OnwikkelingsbankvanS.A.aangepas is).
Die bevolking is grootliksverstedelik (soos uitdie tabelgesien kan word)met Calvinia die grootste met byna die helfte van die bevolking. Die tweede grootstebevolkingisdielandelikeofplaasgedeeltemet6000inwoners. Dit is 'n aanduiding dat landbou,alhoewelin 'n verminderende mate,steeds 'n groot w erkverskaffer is.
Die konsentrasies van die bevolking veroorsaak ook dat ontwikkeling nie eweredigoordiehele gebied gedoenhoefteword nie maargrootliksindie vier stedelike sentra. Die landelike bevolking kan deur verskillende programme geakkomodeer word bv. grondhervormings programme (in samewerking metSPP),behuising en droë sanitasie.
GESLAGSVERSPREIDING
Tabel 2 - Geslagsverspreiding per groep
Hierdie kan 'n aanduiding wees dat mans migreer na werksgeleenthede in ander gebiede en daar sal,soos blyk uit die publieke deelnam e proses,gekyk moet word na werkverskaffing vir vrouens. Die migrasie het egter effens verminder oor die afgelope tyd wat kan impliseer dat werksverkryging oor diealgemeenmoeilikerraakinandergebiede. Dieverskaffingvanwerkaan plaaslike inwoners is en sal dus altyd 'n prioriteit bly. Die geslagsverspreidingsbalans is egter nie onnatuurlik nie en behoort nie op die kort tot m eduim term yn problem e te veroorsaak nie.
OUDERDOMSVERSPREIDING
Dithetook 'n groot,jongskoolbevolking (0-14jaar)watin alle gevalle die tweede grootste groep in aldie dorpe is.
Die ouerbevolking(oueras 65 jaar)is in aldie gevalle in die minderheid.
Die getalpersone tussen 20-29 en 30-49 jaar m aak ook die m eerderheid van die ekonomies aktiewe bevolking uitmaak. Hierdie is 'n aanduiding dat daar toenemende druk salweesop die verskaffing van werksgeleenthede.
Tabel 4
BEVOLKINGSPROJEKSIES
Tabel 5 - Jaarlikse bevolkingsgroei (1996-2001)
Tabel 6.
INFRASTRUKTUUR
Behuising
Behuising blyk volgens die publieke deelnam e proses die grootste enkele probleem teweesinaldiestedelikegebiede.
Tabel 8
Tabel 9
Elektrisiteit
Tabel10 toon die beskikbaarheid van elektrisiteit aan die gem eenskap aan. Diè syfers is vir die hele m unisipaliteit en in sekere dorpe kan daar 'n groter behoefte wees.
Tabel 10
Telefoondienste
Tabel11 toon die beskikbaarheid van telefoondienste aan die gem eenskap.
Tabel 11
Indiensneming
Tabel 12
Inkomste
Tabel13 toon die inkom ste groeperinge vir die m unisipaliteit aan.
Kategorieë Jaarlikse Individuele Inkomste Jaarlikse Huishoudelike
Tabel 13
Infrastruktuur
Bouvanhuise-150aansoekersopwaglys
W ater:Bron -boorgate droog op Retikulasie - rehabilitasie netwerk (pype oud) Gehalte - vervanging van brak boorgate
Straatligte - onvoldoende
Sportgronde/Fasiliteite - basiese sportfasiliteite
Gemeenskapsaal(Veeldoelig)
Padveiligheid (R27)
Sanitasie/Riool-Diensvansekereerwe Vervanging van uitgediende toerusting
Blom bol- U itbreiding van bestaande projek
Proteas / Blom m e
Sandsteen - heraktiveer sandsteen produksie
Infrastruktuur
Behuising -± 200 benodig
Strate/stormwater/sypaadjies
Veeldoelige saal-Vergaderings,binnenshuise sport,kultuur,ens.
Grondpaaie in distrik - Die toestand van die paaie werk negatief in t.o.v. die dorpe se ekonom ie. Kan problem e skep in noodtoestande.
Straatbeligting - N ie voldoende vir veiligheid
Sosiaal
Korfnywerhede
Velle / wol
Sinkplate
Kleinboere
Tydens 'n vergadering van die wykskomitees van wyke 1 en 2 isop die volgende prioriteite ooreengekom :
Behuising
Elektrisiteit (koopkrag)
Sportgronde
Beligting
Randstene en Padtekens
LOERIESFONTEIN
Infrastruktuur
Behuising
Straatbeligting
Sanitasie
Sportgronde
Ouetehuis(nuwe)
Misdaad-polisie,opleiding
Gesondheidsdienste
Dwelm /Drankprobleme
Velle-Verwerking
Infrastruktuur
Behuising
Riolering
Strate-stormwater/grondpaaie /teerpaaie
Elektrisiteit
Sosiaal
Pensionaris opleiding
Sport en ontspanning
Vleisverpakking(verpakafvalvoorverkoop)
BEHUISING
RUIMTELIKEANALISE
Geeneen van die dorpe het'n amptelike dorpsaanlegskema nie en word beplanning en beheer hoofsaaklik op n ad-hoc basis gedoen aan die hand van die skem aregulasies.
Loeriesfontein
Besighede in die oostelike gedeelte van Loeriesfontein is redelik georden in 'n afgebakende kerngebied. Besighede binne Loeriesfontein-W es is m inder geordenenisgeredelikverspreioordiegebied. Dieuitbreidingvan besigheidserwe in die dorp asgeheelbehoortmaklik te wees.
Die huidige situasie metbetrekking totwatervoorsiening in die munisipale gebiedkankortliksasvolgopgesom wordtesamebenaderdekosteberamings om die problem e reg te stel.
Beraam de kostes: Reservoir: R1 600 000,00
Beraam de koste: Pyplyn: R 600 000,00
kilom eter na die dorp graviteer.
Koste: Vervanging van waterpyp netwerk: R1 200 000,00
Loeriesfontein
SANITASIE FASILITEITE
Die vaste afvalstortingsterrein is voldoende.
Loeriesfontein
Die vaste afvalterrein beskik tans oor voldoende kapasiteit.
Die netwerke van die verskillende dorpe is in wisselende toestande en daar salop die lang termyn aandag daaraan gegee moetword.
Lyne vervang m et kabels Fase R 300 000-00
Verandering van Kiosks R 150 000-00
Rekenaar vir vooruitbetaalde m eter R 40 000-00
Installering van addisionele m inisubs R 110 000-00 tronk uitbreiding
Die toestand van die netwerk op Brandvleiis ook in 'n baie swak toestand en die koste vir die opgradering is as volg;
O pgradering van 10 200 in oorhoofse lyn R 357 000-00
Vervanging van oorhoofse aansluitings R 180 000-00
O prigting van straatligte in hoofpad R 150 000-00
Loeriesfontein
Loeriesfontein se netwerk is in 'n uiters swak toestand en die volgende opgradering is nodig:
Vervanging van oorhoofse aansluiting R 144 000-00
Straatligte R 30 000-00
VOORGESTELDE KAPITAALPROGRAM-ELEKTRISITEIT
FINANSIES
Kontantvloei
Gebrekkige betalingskultuur
Loeriesfontein 65 % 28 %
W yk 3 Brandvleidorp en landelike gebied 450
W yk 5 Loeriesfontein dorp en landelike gebied 703
Geletterdheid
% verdien R 500,00 per m aand en m inder 34% verdien R 1 000,00 per m aand en m inder 8 % verdien m eer as R 4 500,00
Die implementering van die struktuuris nog nie voltooinie maarditword voorsien dat die kapasiteit in die m unisipaliteit beskikbaar is om ten volle uitvoering te kan gee aan ontwikkelingsprojekte watin die munisipaliteit geimplementeerkan word.
GEVOLGTREKKING
INFRASTRUKTUUR
Die uitstaande probleem van die verskillende dorpe is weereens gemeenskaplik naamlik werkloosheid.
Die daarstelling van 'n koste effektiewe gemeenskap georienteerde munisipaliteitwatdie gemeenskap se belange eerste stelsalbereik word deurdat die volgende m issie aanvaar is;
Deurlopende professionele opleiding van personeelten einde kwaliteiten doelgerigte diens te verseker.
Die daarstelling van effektiewe instandhoudingsprogramme ten opsigte van bestaande infrastruktuuren ontwikkeling.
Dit dien daarop gelet te word dat hierdie proses van die daarstelling van 'n visie,doelwitte en strategieë om dit te bereik 'n dinamiese proses is en deurlopend gewysig en vebeter kan word soos omstandighede veranderof projekte uitgevoerword.
Doelwitteisvervolgensgeformuleerwatspesifiekbedoelisom aantetoonwat gedoen moet word om die prioriteite van die gemeenskap te bevredig en sodoende die visie te bereik. D it is egter belangrik om te besef dat alle hulpbronne (finansieel,menslik en fisies)beperk isen datalles nie onmiddellik of op een slag gedoen salword nie.
Ten einde doelwitte suksesvolte kan bereik kan daar verskillende strategieë bepaalword waarnaspesifiekeprojektegeïdentifiseerenuitgevoerword.
Die ontwikkeling van strategieë het ten doel om verskillende "maniere" te oorweeg om die mees koste effektiewe,suksesvolle bereiking van 'n doelwit te verseker.
U itwissing van infrastruktuur agterstande gedetaileerde behoeftebepaling in term e van aansoekers, beskikbaregrond,bekostigbaarheid per stedelike gebied sam estelling van databasis behuisingsaansoeke en infrastruktuur befondsings aansoeke laat voltooi rig aansoeke na befondsers rig aansoeke deur N D M na befondsers
Opgradering van uitgediende infrastruktuur detailfisiese ondersoeke kosteberam ings ondersoek nuwe tegnologiese alternatiewe koste effektiewe projekbepaling befondsings alternatiewe
Skep van nuwe infrastruktuur behoeftebepaling / alternatiewe gefaseerde program
Sosiaal maatskaplike opheffing inisieer opleidingsprogram m e verbeter sportgeriewe betrek jeug by ontwikkelingsinisiatiewe
Na aanleiding van bogenoemde doelwitte en strategieë is die volgende projekte geïdentifiseer;
Infrastruktuur
Sosiale projekte
PROJEKTE
Sekere ondersoeke en selfs besigheidsplanne vir van die projekte is reeds voltooi terwylditnog in andergevalle gedoen moetword.
HUIDIGE PROJEKTE
DOELWIT: Die daarstelling van 'n veeldoelige saal PRESTASIE AANWYSERS: Bekamping van misdaad d.m.v.
vir die hou van vergaderings, beoefening van binnens­ ontspanningsgeriewe asook ekonomiese bemagtiging d.m.v.
huise sport en die bedryf van 'n vermaaklik­ entrepe-neurskap (vermaaklikheidsentrum en kafeteria).
UITSETTE van projekte vir TEIKEN MIKPUNTE: LIGGINGS:
doelwitbevrediging: 1. Geboue kompleks vir Nieuwoudtville­
Vergaderings en konferensies. 2. Ontspanning. 3. Entrepeneurskap. ongeveer 200 mense met ± 6 vertrekke. 2. 2 Permanente plasings Noord (meeste inwoners).
Misdaadbekamping.
AKTIWITEITE: VERANTWOORDELIKHEDE:
Beplanning/Tenders. 1. Munisipaliteit/Argitek/Ingenieur.
Bou van saal. 2. Munisipaliteit/Kontrakteur/Sub-kontrakteur plaaslike
Bemarking privaat deelname arbeid. 3. Munisipaliteit.
Koste: Bron:
Bou van saal (200 mense) R 600 000 Provinsie/Plaaslike Owerheid R 600 000
Totaal R 600 000 Totaal R 600 000
OPERASIONELE KOSTE
Geen 1. Salarisse 2. Verbruikbare items 3. Administrasie R12 000 R 4 500 R 4 125
BEDRYFSKOSTE (2002/3)
Geen (Projek in aanbou).
TYDSRAAMWERK (2002/3)
Aktiwiteite: J A S O N D J F M A M J
Beplanning Tender
Bou van saal
Bemarking vir privaat deelname
PROJEK NR. I.2: OPGRADERING VAN SPORTGRONDE (LOERIESFONTEIN)
DOELWIT: Bestaande sportgronde opgradeer. PRESTASIE AANWYSERS: Bevorder sport en die ontwikkeling van kinders deur geleenthede met die regte fasiliteite te skep. Bou van een atletiek-sokkerveld op Loeriesfontein om sport en ontspanning vir jeug met 10 % te vermeerder. Projek van fase 1 vanaf Feb 2002-Mei 2002 te voltooi.
UITSETTE van projekte vir doelwitbevrediging: 1. Tydelike werkskepping. 2. Behoefte aan sportfasiliteite aan gemeenskap te voorsien. 3. Sportdeelname behoort toe te neem en misdaadvlak sal verminder. TEIKEN MIKPUNTE: Fase 1 330 Mandae. Fase 2 140 Mandae. Fase 3 460 Mandae. Fase 4 380 Mandae. LIGGINGS: Loeriesfontein.
AKTWITEITE: 1. Ontwikkeling van sokkerveld en atle-tiekbaan. 2. Bou van tennis-en netbalbaan. 3. Bou van swembad. 4. Watervoorsiening en plant van gras. VERANTWOORDELIKHEDE: 1. Kontrakteur/Gemeenskap. 2. Kontrakteur/Gemeenskap. 3. Kontrakteur/Gemeenskap. 4. Kontrakteur/Gemeenskap.
Koste: Bron:
Besigheids-en konstruksieplanne 1. Fase 1 2. Fase 2 3. Fase 3 4. Fase 4 R 20 000 R 350 000 R 250 000 R 250 000 R 250 000
BTW Totaal R 1 100 000 R 154 000 R 1 254 000 Noord-Kaap Regering R1 254 000
OPERASIONELE KOSTE
Sluit in by finansiële aspekte.
BEDRYFSKOSTE (2002/3)
R130 000 per jaar. Deur plaaslike owerheid.
TYDSRAAMWERK (2002/3)
Aktiwiteite: J A S O N D J F M A M J
Beplanning Tender
Verwyder van rotsmateriaal
Gelykmaak van baanoppervlakte
Verwyder van bestaande muur
Vervaardig rantstene
Installeer rantstene
Plasing van finale lae
Oorhandiging van fase 1
DOELWIT: Om donker areas in Nieuwoudtville dorpgebied beter te verlig. PRESTASIE AANWYSERS: Hierdie projek sal tot gevolg hê dat misdaad meer effektief bekamp kan word en dus 'n afname in misdaad tot gevolg sal hê en ook 'n veiliger omgewing skep. -Die oprigting van twee hoë masligte en 40 gewone straatligte in Nieuwoudtville gedurende Januarie / April 2003 sal tot gevolg hê dat misdaad met 50 % verminder sal word.
UITSETTE van projekte vir doelwitbevrediging: 1. Beligting van donker areas. 2. Veiligheid vir alle inwoners. TEIKEN MIKPUNTE: Om strate en openbare areas te verlig ten einde inbrake en geweldmisdade te bekamp. LIGGING5 Residensiële areas van Nieuwoudtville dorp.
AKTIWITEITE: 1. Identifisering van probleemareas. 2. Beplanning/Tenders 3. Konstruksie. VERANTWOORDELIKHEDE 1. Munisipaliteit/Gemeenskap. 2. Munisipaliteit/Raadgewende Ingenieurs. 3. Munisipaliteit/Raadgewende Ingenieurs/ Kontrakteurs.
Koste: Bron:
Totaal R216 000 Totaal R216 000
OPERASIONELE KOSTE
BEDRYFSKOSTE (2002/3)
Geen. (Projek in aanbou)
TYDSRAAMWERK (2002/3)
Aktiwiteite: J A S O N D J F M A M J
Identifisering van probleemareas.
Beplanning/Tenders.
Konstruksie.
Die doel van hierdie projek is om die bestaande fasiliteit op te gradeer en te verbeter. P
Dit sal die infrastruktuur verbeter en werk verskaf aan werklose vroue, mans en jeugdiges in die dorp. 1. Daar sal 10% tydelike werk verskaf word Nov tot Jan 2002/2003 2. Na voltooiing sal die gemeenskapsaal ten volle benut word vir sport, pensioen uitbetalings teen 2003.
Verbeterings aanbring van 'n verhoog, meer toiletgeriewe, stoorplek asook 'n kombuis 2
Beplanning 2. Opgradering en bou van 'n verhoog 3. Opleiding 
Munisipaliteit/wykskomitees 2. Kontrakteurs uit vorheen benadeelde gemeenskap 3. Departement van arbeid 4
Departemant behuising en plaaslike regering
TOTAAL R 250 000 TOTAAL 000 R 250
OPERASIONELE KOSTE
KAPITAAL: B
BEDRYFSKOSTE (2002/3)
Geen
Doelwit: Die totstandkoming van 'n ontspanningsoord met die nodige konferensiefasiliteite. Prestasie aanwysers: Ekonomiese bemagtiging van voorheen benadeelde gemeenskappe op toerismegebied asook werkverskaffing. Projek word in fases afgehandel om voltooi te word Desember 2005.
Uitsette van projekte vir doelwitbevrediging: Teiken mikpunte: Liggings:
Ontspanningsoord. 2. Werkverskaffing. 3. Bemagtiging van nuwe toetreders tot toerismemark (voorheen benadeelde gemeenskappe). 4. Stimulering van die huidige toerisme potensiaal. 1. Kern geboue kompleks met 20 wooneenhede. 2. 5 - 10 Permanente plasings. 3. Toetree van 5 tot 10 entrepeneurs 4 .± 10 000 nuwe toeriste dit is 30% besetting van beoogde geriewe. Akkerendam Natuurreservaat Calvinia (Geproklameerde Natuurreservaat).
Aktiwiteite: 1.1 Beplanning/Tenders. 1.2 Bou van oord. 1.3 Bemarking vir privaat deelname. 1.4 Oplei van personeel. 1.5 Ontwikkeling van gepaardgaande aktiwiteite bv. 4 x 4 roetes, staproetes, watersport ens. 1.6 Bemarking. Verantwoordelikheid: 1.1 Munisipaliteit/Argitek/Ingenieur. 1.2 Munisipaliteit/Kontrakteur/Sub-kontrakteurs uit benadeelde gemeenskappe. 1.3 Munisipaliteit. 1.4 Munisipaliteit/Opleidinginstansie deur Departe-ment Arbeid. 1.5 Munisipaliteit. 1.6. Munisipaliteit, Distriksmunisipaliteit Noord-Kaap Regering en Toerismeverenigings.
Koste: Bron:
R8 105 880 of as werkverskaffings­projek R4 949 864 1.1 Noord-Kaapregering 1.2 Privaat inisiatief 66,6% R3 296 609 33,4% R1 653 255
Totaal
R4 949 864 Totaal
Syfers met 20% aangepas van 1998 kosteberamings.
OPERASIONELE KOSTE
Geen t.o.v. 1ste jaar 1.1 Personeel 1.2 Administrasie 1.3 Verbruikbare items R 163 200 R 68 400 R 43 200
BEDRYFSKOSTE (2002/3)
Geen bedryfskoste vir 2002/3. Konstruksie sal langer as boekjaar duur.
TYDSRAAMWERK (2002/3)
Aktiwiteite: J A S O N D J F M A M J
Beplanning Tender v v 
Bou van oord v v v v v v v v 
Bemarking vir privaat deelname v v 
Oplei van personeel v 
Ontwikkeling van gepaardgaande aktiwiteite v v v v v v v v v v v 
Bemarking v v v 
4 Strate ten volle toegerus met randstene en gruis teen 2002/2003 2. 30 tot 60 Tydelike werksgeleenthede ±5 maande
BEDRYFSKOSTE (2002/3)
Geen
DOELWIT: Die totstandkoming van 'n vakansie oord met chalets en watersport geriewe en ook staproetes en bergfietsroetes vir toerisme. PRESTASIE AANWYSERS: Die projek sal die plaaslike ekonomie stimuleer asook werk verskaf. -Die daarstelling van 'n vakansieoord in Nieuwoudtville sal tot gevolg hê dat toerisme en werkskepping 'n opwaartse neiging toon met ±20% vanaf Oktober 2002 tot Junie 2003 sal 1ste fase van konstruksie afgehandel word.
UITSETTE van projekte vir TEIKEN MIKPUNTE: LIGGINGS:
Vakansie oord. 2. 4 Permanente plas-ings. Suid aangrensend
Bemagtiging - toerisme 'n dam.
AKTIWITEITE: VERANTWOORDELIKHEDE:
Beplanning/Tenders. 2. Bou van oord. 3. Bemarking privaat deelname. 4. Opleiding personeel. 5. Ontwikkeling fietsroetes/staproetes. 6. Bemarking. 1. Munisipaliteit/Argitek/Ingenieur 2. Munisipaliteit/Kontrakteur/Sub-kontrakteur 3. Munisipaliteit 4. Munisipaliteit/Opleidingsinstansie. 5. Munisipaliteit. 6. Munisipaliteit/Distriksmunisipaliteit/ Toerismevereniging.
Koste: Bron:
1ste Fase (Oprigting) R 274 000 2. 2de Fase (Swembad en winkel) R 101 235 3. 3de Fase (Bou van chalets) R 755 075 Provinsiaal R1 130 310
Totaal R1 130 310 Totaal R1 130 310
OPERASIONELE KOSTE
Geen 1. Salarisse/Lone 2. Dienste en verbruikbare item 3. Administratiewe koste R 60 000 R 10 000 R 17 500
BEDRYFSKOSTE (2002/3)
Geen (Projek in aanbou).
TYDSRAAMWERK (2002/3)
Aktiwiteite: J A S O N D J F M A M J
Beplanning Tender
Bou van oord
Bemarking vir privaat deelname
Oplei van personeel
Ontwikkeling van gepaardgaande aktiwiteite
Bemarking
DOELWIT: Bepaal of die Doornrivierprojek steeds PRESTASIE AANWYSERS: Betrek alle rolspelers, kom lewensvatbare ontwikkeling binne die Hantam tot 'n finale besluit/aanbeveling en kommunikeer dit met regsgebied kan bewerkstellig. gemeenskap voor 31 Desember 2002.
UITSETTE van projekte vir doelwit bevrediging: 1. Reël vergadering. 2. Gemeenskapsvergadering. 3. Beplanning. TEIKEN MIKPUNTE: 1. Betrek alle rolspelers Nasionaal, Provinsiaal en plaaslik. Oktober 2002 2. Rolspelers en Premier lig gemeenskap in net na afloop van vergadering in Punt 1 3. Beplan die pad vorentoe aan die hand van die inligting ingewin November 2002 tot Maart 2003 LIGGINGS: Calvinia
AKTIWITEITE: 1.1 Bewusmakingsprogram. 1.2 Reël vergadering. 1.3 Reël gemeenskapsvergadering 1.4 Beplanning. Indien positiewe terugvoering. 1.5 Bemarking. Indien positiewe terugvoering. VERANTWOORDELIKHEID: 1.6 Munisipaliteit. 1.7 Munisipaliteit en rolspelers 1.8 Munisipaliteit. 1.9 Munisipaliteit en gemeenskap. 1.5 Munisipaliteit/privaat en provinsiale inisiatief.
Koste: Bron:
R10 000 1. Plaaslike Owerheid R5 000 2. Provinsie of Distriksmunispaliteit R5 000
OPERASIONELE KOSTE
Geen. Slegs van toepassing as dit blyk die projek het steeds potensiaal.
BEDRYFSKOSTE (2002/3)
Geen.
TYDSRAAMWERK (2002/3)
Aktiwiteite: J A S O N D J F M A M J
Bewusmakingsprogram
Beplanning (indien positiewe terugvoer)
DOELWIT: Lewensvatbare studie te doen. Die doel is om gips te verwerk tot plafonborde, gipsmure en sement. PRESTASIE AANWYSERS: Ekonomie te verbeter en om armoede te verlig. Oprigting van een gips aanleg op loeriesfontein. Werkloosheid met 10% verminder. Lewensvatbaarheidstude teen Julie 2002 te voltooi.
UITSETTE van projekte vir doelwitbevrediging: 1. Werksgeleenthede te skep. 2. Verskaffing van verwerkte produkte. TEIKEN MIKPUNTE: 1. 30 Werksgeleenthede te skep. 2. Gemeenskap op te bou. 3. Ontwikkeling van dorp. LIGGINGS: Loeriesfontein.
AKTIWITEITE: 1. Besigheidsplanne. 2. Lewensvatbaarheidstudie. 3. Nader beleggers. 4. Beplanning. VERANTWOORDELIKHEID: 1. Noord-Kaap Regering. 2. Konsultante. 3. Belanghebbendes. 4. Beleggers.
Koste: Bron:
Lewensvatbaarheidstudie R20 000 Noord-Kaap Regering R20 000
Totaal R20 000 Totaal R20 000
OPERASIONELE KOSTE
BEDRYFSKOSTE (2002/3)
TYDSRAAMWERK (2002/3) FASE EEN
Aktiwiteite: J A S O N D J F M A M J
Lewensvatbaarheidstudie
Doelwit: Die totstandkoming van 'n projek (abattoir) met verskeie satelietnywerhede. Prestasie aanwysers: Hierdie projek sal die ekonomie van die gebied 'n geweldige hupstoot gee asook werk verskaf aan 'n groot hoeveelheid lede van die gemeenskap. -Bou van abattoir naby Calvinia met sataliet nywerhede om werk te skap vir 300-400 mense. -Tydsraamwerk op hierdie stadium onbekend vanweë omvang van projek.
Uitsette van projekte vir doelwitbevrediging: 3. Abattoir. 4. Satelietnywerhede. 5. Kapasiteitsbou in gemeenskap. Teiken mikpunte: 1. Abattoir met verskeie satelietnywerhede. 2. Werkskepping vir tussen 300 en 400 mense. Liggings: Ongeveer 17km vanaf Calvinia op die R27.
Aktiwiteite: 1.2 Beplanning (Navorsing en planne teken samesprekings vir befondsing). 1.2 Bou van abattoir. 1.3 Installering van toerusting. 1.6 Plasing/oplei van personeel. 1.7 Bemarking. Verantwoordelikheid: 1.1 Argitek. 1.2 Ingenieur. 1.3 Kontrakteur en sub-kontrakteurs (sover moontlik uit plaaslike gemeenskap). 1.4 Opleiding instansies. 1.5 Munisipaliteit, Namakwa Distriksmunisipaliteit, Noord-Kaap Regering en donateurs (moontlik van buiteland).
Koste: Bron:
Bou van abattoir en toerusting satelietnywerhede en installering van ± R8 000 000 1.1 Noord-Kaap Regering 1.2 Donateurs (buiteland en moontlik privaat)
Totaal R8 000 000 Totaal R8 000 000
OPERASIONELE KOSTE
1.1 Tussen R25m en R30m
BEDRYFSKOSTE (2002/3)
Dit is nie op hierdie stadium seker hoe lank konstruksie van die projek sal duur nie en of dit moontlik sal wees om die aanleg gedeeltelik in gebruik te neem soos wat konstruksie vorder nie.
TYDSRAAMWERK (2002/3)
Aktiwiteite: J A S O N D J F M A M J
Beplanning (Navorsing en planne teken samesprekings vir befondsing).
Bou van abattoir
Installering van toerusting.
Plasing/oplei van personeel.
Bemarking.
PROJEK NR. E.4: LAE KOSTE MEUBELS
Doelwit: Maak van lae koste meubels ten 'n bekostigbare prys. Prestasie aanwysers: Ekonomiese bemagtiging aan voorheen benadeelde sakemanne 2002/2003 Die bevordering van intrepeneurskap 2002/2003
Uitsette van projek vir doelwit bevrediging 1. Meubelwinkel 2. Werkverskaffing 3. Bemagtiging van nuwe toetreders tot besigheidsakesektor Teiken mikpunte: 1. Gebou/vertoonlokaal 2. 5-15 permanente werkers 3. Toetree van 3-5 entrepeneurs Ligging s: Sakekern -Calvinia
Aktiwiteite: 1.1 Beplanning 1.2 Oplei van personeel 1.3 Bemarking Verantwoordelikhede: 1.1 Projekkomitee 1.2 Dept. Ekonomiese sake 2.1 Dept. Arbeid 2.2 Munisipaliteit
Koste: Bron: Dept. Ekonomiese Sake
Totaal 500 000-00 Totaal 500 000-00
Operasionele koste
Kapitaal: Bedryfskoste:
1.1 Administrasie R 100 000-00
1.2 Personeel R 150 000-00
Bedryfskoste (2002/3)
Tydsraamwerk (2002/3)
Aktiwiteite: J A S O N D J F M A M J
Beplanning
Opleiding
Bemarking
Doelwit: Bestaande projek uit te brei. Prestasie aanwysers: 1. Ekonomie te verbeter. 2. Maak van 'n 1000 boustene en plaveistene per dag. 3. Werkloosheid met 10% te verminder. 4. Projek sal aanvang neem gedurende Julie en Augustus 2002
Uitsette van projekte vir doelwitbevrediging: 1. Werksgeleenthede te skep. 2. Aanvraag in plaveistene te voldoen. 3. Diens aan gemeenskap. Teiken mikpunte: 1. 2 Permanente werks­geleenthede. 2. Verfraaiing van dorp. Liggings: Loeriesfontein dorp.
Aktiwiteite: 1. Beplanning/Tenders. 2. Bemarking. Verantwoordelikheid: 1. Gemeenskap/Munisipaliteit.
Koste: Bron:
R56 100 Noord-Kaap Regering. R56 100
Totaal R56 100 Totaal R56 100
OPERASIONELE KOSTE
BEDRYFSKOSTE (2002/3)
Fondse word uit die verkoop en lê van stene gedoen.
TYDSRAAMWERK (2002/3)
Aktiwiteite: J A S O N D J F M A M J
Beplanning Tender
Aankoop van masjien
Bemarking
Produksie
DOELWIT: PRESTASIE AANWYSERS:
Die voorkoming van die MIV/VIGS epidemie se verspreiding. 2. Die stimulering van diens organisasies om ondersteuningsstrukture te vestig. 1. Bewusmaking en voorkomings programme. 2. Betrokkenheid by vrywillige strukture. 3. Stimulering van vrywillige dienste. 4. ±2000 Jeug, kinders en volwassenes betrek by die bewusmaking en voorkomingsprogramme ten einde hulle in staat te stel om ingeligte besluite te neem. 5. 1 Vrywillige struktuur per dorp betrokke by bewusmaking en vookoming van HIV/AIDS 6. 20 Vrywilligers per dorp betrokke by dienste t.o.v HIV/AIDS 7. 10% afname in HIV/AIDS gevalle in streek teen Junie 2003.
UITSETTE ( van projekte vir doelwit bevrediging): 1. Vestiging van 'n werksplek en Gemeenskapsbeleid. 2. Inisiëring van bewusmakings veldtogte. 3. Vestiging van diensorganisasies TEIKEN MIKPUNTE: 1. Alle werkers betrokke by Vigs programme. 2. 4 Bewusmakings­veldtogte per jaar. 3. Finansiële bydrae t.o.v. bg. en diensorganisasies. LIGGING(S) Hantam
AKTIWITEITE: VERANTWOORDELIKHEDE:
Beplanning van veldtogte. 2. Implimentering van veldtogte. 3. Aanbied van bewusmakingsprogram. 4. Voorsien van promosie items aan gemeenskap en skole. 5. Beskikbaarstelling van fasiliteite en grond. 6. Verspreiding van promosie items. 1. Munisipaliteit. 2. Munisipaliteit/Gemeenskap 3. Munisipaliteit/Gemeenskap/ Organisasies 4. Munisipaliteit/Staat 5. Munisipaliteit 6. Gemeenskap/Skole
TYDSRAAMWERK (2002 - 2005)
Aktiwiteite J A S O N D J F M A M J
Beplanning
Veldtogte
Bewusmaking
Promosie Items
Fasiliteite
DOELWIT: 1. Die vestiging van 'n Munisipaliteit wat omgee vir sy gemeenskap. PRESTASIE AANWYSERS: 1. Veiligheids strukture in elke plek in die Hantam Munisipaliteit. 2. Morele hernuwing strukture in Brandvlei, Loeriesfontein, Nieuwoudtville en Calvinia.
UITSETTE (van projekte vir doelwit bevrediging): 1. Hernuwing van die morele orde en waarde sisteme van die Gemeenskap. 2. Veiligheid strukture soos buurtwagte in plek en funksioneer. 3. Verandering van Misdaad statistieke. 4. Kinders en gemeenskap veilig TEIKEN MIKPUNTE: 1. Konferensies in die vier dorpe, Brandvlei, Loeriesfontein, Nieuwoudtville en Calvinia. 2. Stimulering van Veiligheids optogte 3. Voorkomingsoptogte 4. Streek konferensie LIGGING(S) Hantam Streek
AKTIWITEITE: 1. Implimentering van optogte 2. Hou van konferensies met kerke en ander rolspelers 3. Hou van Streekkonferensies en inligting konferensies 4. Vreedsame feestyd programme VERANTWOORDELIKHEID: 1. Munisipaliteit en Rolspelers 2. Munisipaliteit en Rolspelers 3. Munisipaliteit en Rolspelers 4. Munisipaliteit en Rolspelers
Koste: Bron:
Aktiwiteit J A S O N D J F M A M J
Optogte
Konferensie
Streekkonferensie
Feestyd program
Doelwit: -Bring 'n Gemeenskapsgebasseerde voedsel verspreiding sentrum tot stand. -Voorsien voedselpakke aan gemeenskappe op 'n maandelikse basis Prestasie aanwysers: Kapasiteitsbou en opleiding aan persone en om lang termyn werkverskaffing aan arm persone te voorsien -20 werklose jeug opgelei per dorp - 2001 -Voorsiening van voedselpakke aan ±4000 pensioenarisse per maand -Wanvoeding en kinderverwaarlosing met 10% afgeneem teen 2003
Uitsette (van projek vir doelwit bevrediging): 4. Voedselverspreidingsentrum 5. Werkverskaffing 6. Kapasiteitsbou Teiken mikpunte: 4. Voorsien goedkoper voedsel aan arm mense 5. Verseker lang termyn werkskepping 6. Verbeter die kwaliteit van arm mense Ligging (s): -Alle dorpe in die Hantam Streek. -Calvinia
Aktiwiteite: 1.4 Stigting Bestuurskomitee 1.5 Beplanning, monitering en besluitneming 2.1 Verspreiding nuusbrief, verslagdoening en funksionering 2.2 Verantwoordelikhede: 1.1 bestuurskomitee 1.2 Projeklede 2.1 Dept. Sosiale dienste en maatskaplike ontwikkeling 2.2
Koste: Bron:
500 000-00 1.4 1.3 Dept. Maatskaplike dienste en Sosiale ontwikkeling 170 000-00 1.4
Totaal 500 000-00 Totaal 170 000-00
Operasionele koste
Kapitaal: Bedryfskoste:
1.1 Administrasie R 17 700-00
1.2 Voorraad R 214 500-00
Bedryfskostes (2002/3)
Tydsraamwerk 
Aktiwiteite: J A S O N D J F M A M J
Verspreiding Voedselpakke
Voorsiening voedselpakke
Opleiding en kapasiteitsprogram
DOELWIT: PRESTASIE AANWYSERS:
Die versterking van 'n effektiewe en doeltreffende kinderregte komitee in die Hantam Munisipaliteit. 1. Maandelikse kinderprogramme in die Hantam Munisipaliteit in samewerking met ander rolspelers. 2. Minder kinders op straat gedurende veral skool vakansies. 3. VIGS voorligting en inligtingprogramme 4. 1 000 kinders per program bereik per dorp 5. 30 % afname van kinders wat bedel op straat teen 2003 6. 60 % kinders bereik vir voorligting en inligtingsprogramme 2002-2003
AKTIWITEITE: 1. Vakansie ontspannings Ontwikkelings en Terapeutiese programme. 2. VIGS voorligtings programme 3. Leierskap programme. 4. Terapeutiese groep uitstappies. VERANTWOORDELIKHEID: 1. Kinderregte komitee: Dept. Welsyn, ander W.O.'s 2. Dept. Gesondheid, Dept. Welsyn, Kinderregte komitee 3. Polisie, Korrektiewe Dienste, Kinderregte komitee 4. Dept. Welsyn, Kinderregte komitee
Koste: Bron:
TYDSRAAMWERK (2002/3)
Ontspanning
Vigs voorligting
Leierskap
Terapeutiese groep uitstappies
Geestelike programme
Maatskaplike Voorligting
VYF JAAR KAPITAALPROJEKTE
JAAR EERSTE JAAR TWEEDE JAAR DERDE JAAR VIERDE JAAR VYFDE JAAR
Plaaslike
paliteite
BESTUURSPLANNE
Die finansiële plan word hoofsaaklik in die begroting vervat.
Fondse word bekom uit die volgende bronne
Hulptoelaes en subsidies van die Sentrale en Provinsiale Regering 21%
Eiendomsbelasting 28%
Verkoop van elektrisiteit 28%
Verkoop van water 7%
Riolering en vullisverwydering 8%
Ander dienste en heffings 8%
Uitgawes word aangewend in ooreenstemming met aanvaarde munisipale rekenkundige praktyk as volg:
Salarisse, lone en toelaes
Aankoop van elektrisiteit
Algemene onkoste
Herstelwerk en onderhoud
Bydraes tot fondse
Kapitaalkoste
Per departem ent lyk die situasie as volg:
Belasting en Algemene Dienste 1.1 Gemeenskapsdienste wat bestaan uit:: Eiendomsbelasting Administrasie Gesondheids en Omgewingsdienste Hoofpaaie Raad se algemene uitgawe/inkomste Rampbestuur/Burgerlike beskerming Strate Verkeersdienste 1.2 Gesubsidieerde dienste wat bestaan uit: Begrafplase Biblioteke Burgerlike geboue Natuurtuin Sportgronde Swembad Vliegveld Woonwapark 1.3 Ekonomiese dienste wat bestaan uit: Sanitasie 2. Handelsdienste wat bestaan uit: Elektrisiteit Water Totaal Inkomste 42% 2% 15% 41% ... 100% Uitgawes 42% 7% 15% 36% ... 100%
O m die finansiële plan ten uitvoer te bring het die raad 'n tesourier departem ent m et die volgende afdelings:
D ie inkom ste afdeling se take behels die invordering van die raad se inkom ste. O p elke dorp van die H antam Munisipaliteit (4 dorpe) is daar kantore of betaalpunte. Voorafbetaalde elektrisiteitskaarte word by die kantore verkoop asook by kafees/winkels wat die kaarte by die raad aankoop en verkoop.
Kredietbeheer en invordering van gelde is 'n belangrike funksie wat vervul w ord.
Die raad se Masakhane beampte is gemoeid om inwoners te besoek en die kredietbeheerbeleid te verduidelik en ook om afbetalingsooreenkom ste te sluit.
Die uitgawe afdeling betaal krediteure en salarisse van personeel wat ongeveer 120 werknemers behels. Daar word jaarliks ongeveer 3 000 tjeks uitgereik.
D aar is tans in geen van die dorpe 'n dringende behoefte vir die voorsiening van grond vir spesifieke doeleindes nie. Dit salegter mettertyd nodig wees om meertoekomsgerigtebeplanningtedoenenalgemeneontwikkelingsriglyne daar te stel.
Die munisipaliteit het 'n nuwe struktuur geskep waarvolgens werksaamhede uitgevoersalword. Alhoewelallesleutelpostenogniegevulisnie,saldie munisipaliteit egter die kapasiteit hê om implementering sowelas monitering van alle voorgenoem de projekte te kan hanteer.
Daar is ook 'n aantal beleide wat deur die Raad aanvaar is waarvolgens sy werksaamhede gereguleer word en die gemeenskap bygestaan word byvoorbeeld die Kredietkontrole en Skuldinvorderingsbeleid en die Beleid ten opsigte van H ulpverlening aan behoeftige gesinne.
RAMPBESTUURSPLAN
PRESTASIEBESTUUR
Infrastruktuur (Kapitale projekte ID P)
Regstellende A ksie binne eerste 3 posvlakke.
Vaardigheidsontwikkeling
Munisipale Finansies
SLEUTEL PRESTASIE AREA SLEUTEL PRESTASIE AANWYSERS
Salaris begroting
J unie 2004 - 2 %
Salaris begroting
Munisipale finansies
Riglyne soos afgekondig:
Beleid 30 J unie 2003 - 50 %
Beleid 30 J unie 2004 - 80 %
J unie 2003 - 70 %
J unie 2004 - 90 %
J unie 2003 -30 %
J unie 2004 - 60 %
J unie 2003 - 40 %
J unie 2004 - 60 %
HERSIENING
ste J aar 2de J aar 3de J aar 4de J aar
Rekenaar
Publieke Bediening
Personeelbestuur
Biblioteekpersoneel
Munisipale Boekhoustelsel
Elektrisiteit
Straatligbediening
Siviel
Gesondheid
Rioolpypleiding (Retikulasie)
Sosiaal
BEGROTING
± R100 000 vir opleiding vir eerste jaar.
Die 1,3 megaliter reservoir wat die dorp bedien het 'n stoorkapasiteit van 10 ure (VS 48 uur word aanbeveel). Die konstruksie van 'n addisionele 1,6 megaliter reservoir is dus noodsaaklik. 'n Ekstra 200 mm pyplyn word ook benodig vanaf die Kareedam tot by die watersuiweringswerkeom diebenodigdeverbruikersvolumeaantevul. Ditwordvoorsien, datna2005,'naddisioneleboorgatenpompeookgeïnstalleersalmoetwordom diedorpte bedien.
Aldie erwe in Nieuwoudtville word huidiglik van water voorsien. Nieuwoudtville verkry water vanaf 4 boorgate. Twee boorgate pomp water na 'n .455 megaliter reservoir (voldoende kapasiteit tot na 2010) van waar die water deur 'n 200 mm asbespyp 2,6 kilom eter na die dorp graviteer. D ie ander 2 boorgate pom p direk in die toevoerlyn. D ie huidige lewering van die boorgate is nie voldoende om aan die verbruikers se behoeftes te voldoen nie. Huidiglik word die boorgate gratis deur W aterwese getoets. Die interne netwerkvandie dorpwathoofsaaklikuitasbespype bestaanveroorsaakbaie probleme as gevolg van pypbreuke. 'n CMIP aansoek is ingedien en 'n moontlike R2,3 miljoen is bewillig vir die volgende 3 jaar.
BRAND VLEI
Teen die noordelike grens van die dorp word die water gestoor in 2 reservoirs met 'n gesamentlikekapasiteitvan0,43megaliter. Vanhierwordwaternadiedorpverspreideur 'n 50 tot 250 mm diameter pypnetwerk. Die huidige kapasiteit van die reservoirs is voldoende totna 2005,waarna die situasie in die dorp herevalueermoetword.
Pype moet egter op 'n gereelde basis vervang word as gevolg van toekalking. Dit word aanbeveeldat'n gedeelte van die netwerk oordie volgende 5 jaargeheelvervang word. Koste: Vervanging van waterpyp netwerk: R1 200 000,00
LOERIESFONTEIN
W atervoorsiening is voldoende vir die volgende 5 - 10 jaar afhangende van uitbreiding.
Vervanging van netwerk: R1 200 000,00
