






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES |GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Publikasies > Openbare Inligting > I > 'n Veiliger Tuiste vir die Hele Gesin &gt Die Vyf Goue Rels van Veiligheid by die Huis

Die Vyf Goue Rels van Veiligheid by die Huis




* Leer die noodtelefoonnommers, sorg dat almal in jou huishouding dit ken en plak dit langs die foon op!

* Lees alle blaadjies in pakkies, etikette en aanwysings. Volg die aanwysings van die vervaardiger.

* Woon 'n noodhulpkursus by en maak seker dat almal wat jou kinders oppas dit ook doen.

* Identifiseer moontlike onveilige voorwerpe, produkte en situasies in en om jou huis en beveilig dit.

* Moet nooit jou kinders verontagsaam as hulle moontlike gevare in en om die huis uitwys nie. Beloon hulle vir hulle oplettendheid en betrek hulle by veiligheidsmaatrels.



INHOUD | < Vorige Afdeling


INHOUD: 'n Veiliger Tuiste vir die Hele Gesin

* 'n Veilige huis is Kinderspeletjies
* Die Vyf Goue Rels van Veiligheid by die Huis





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Rooi Kruis Kinderhospitaal se Giflyn (Diens)
* Mediese Noodvervoer en Redding (Diens)
* Hoe om hulp in 'n noodgeval te ontbied (Diens)
* Bambanani Teen Misdaad - Hou Kinders Veilig (Openbare Inligting)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 31 Augustus 2004 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





