TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Riglyne, Handleidings en Voorskrifte
Dit is Regeringsliggame wat verantwoordelik is vir die organisering van onderwys- en opleidingsprogramme binne 'n spesifieke sektor. Elke sektor het sy eie SETA. Die Vaardigeidsontwikkelingsheffing is bedoel om gebruik te word vir werknemersopleiding en vaardigheidsontwikkeling. Dit is ondernemings se verantwoordelikheid om daarvoor aansoek te doen.
Inligting oor die heffings wat deur SETA's beheer word en hoe om toegang tot 'n Vaardigheidsontwikkelingstoelae te kry, is hier beskikbaar.
Inhoudsblad
Vorige Afdeling
INHOUD: Regeringsteun : Departement van Arbeid
Onderhandelingsrade
WVABS (Wet op Vergoeding vir Arbeidsbeserings en -siektes van 1993)
Basiese Indiensnemingsvoorwaardes
Vaardigheidsontwikkelingsheffing
Die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)
Die Wet op Gelyke Indiensneming
Die Wet op Arbeidsverhoudinge
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 November 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
